Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 57

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 57 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer met see-uitsigte.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas, 'n oond en 'n stoof, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Gaste geniet toegang tot 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n wag op die perseel 24 uur 'n dag en gaste het toegang tot parkeerplek buite.

Santosstrand is 'n Blouvlagstrand wat in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë is. Die groot, oop strand bied uitsigte oor die baai en dis die ideale plek om walvisse en dolfyne vanaf Mei tot Oktober in die see te sien baljaar. Santosstrand is fantasties en ideaal vir 'n groot verskeidenheid watersport en -doendinge soos paddle-ski, branderplankry, bootritte, duik en hengel. Santosstrand is ideaal geleë naby aan 'n hele rits restaurante en plaaslike besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 805
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf4e0dd8ecba8c148de92c73a2fa69d1c2744099244b1f9a1e945e54250bc5249df64b4070cb00d1f18e0d3c49068b86e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178151417621 22.135986685753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang