Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 6

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Wanda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons sal beslis weer by julle boek. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Ons het nie die kombuisgeriewe gebruik nie. Ons was elke dag by die rally wat by die kampterrein gehou is. Die koffiewa wat elke dag voor op die strand oopgemaak het, was 'n wenner. Ons wag net nog vir die deposito se terugbetaling, maar dit sal later die week gedoen word volgens die kantoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
3.4
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Paul V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Fantastiese tyd in Mosselbaai op die strand. Het dit baie geniet! Fantasties, sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Santos 6
Dear Paul, Thank you for your positive review! We appreciate the time and effort taken and made. Reviews are very important to us because the main goal is to give our guests a memorable stay. Hope to see you soon in the future. Warmest Regards, Santos 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzhlZDE5LTY3MjQtNDY3Yy1iNDEwLWZhOWYwYjU1YjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178213548974 22.136061787605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang