Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel op die bekende Santos-strand in Mosselbaai. Hierdie eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat op hul gesinsvakansie na hierdie uitstekende vakansiebestemming kom, met 'n hele versameling doendinge en besienswaardighede om te sien in die nabyheid.

Die eenheid het 'n wenteltrap wat na bo lei met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV, met 'n volledige DStv-pakket en gemaklike sitplek.

Die eenheid is op die grondvloer van die kompleks geleë en is net 'n paar minute se stap na die strand. Daar is 'n 24 uur wag by die kompleks gepos, om te verseker dat jou voertuig veilig is in die buite parkeerplek. Ongelukkig word daar geen troeteldiere of rook in hierdie eenheid toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Santos 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzhlZDE5LTY3MjQtNDY3Yy1iNDEwLWZhOWYwYjU1YjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178213548974 22.136061787605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang