Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel in Santos Beach in Mosselbaai. Die eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat na dié top-vakansiebestemming reis, met heelwat doendinge en besienswaardighede in die nabygeleë omgewing.

Die eenheid het 'n spiraaltrap wat na die boonste verdieping lei met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV met 'n vol DStv-pakket en gerieflike sitplek.

Die eenheid is op die onderste verdieping van die kompleks geleë en is net 'n paar minute se stap van die strand af. 'n Sekuriteitswag is 24 uur aan diens by die kompleks, wat sal verseker dat jou motor veilig is in die parkeerplek buite. Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Santos 6
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat, Santos-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzhlZDE5LTY3MjQtNDY3Yy1iNDEwLWZhOWYwYjU1YjMyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178213548974 22.136061787605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang