Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 7 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer met pragtige see-uitsigte. Santos is op Santos Bach in Mosselbaai geleë. Dit is naby alle plaaslike restaurante, winkels en doendinge.

Dié eenheid het 2 slaapkamers, die hoofkamer met 'n dubbelbed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer. Spiraaltrappe lei vanaf die oopplan-leefarea na die slaapkamers bo. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na die klein patio met braaigeriewe en see-uitsigte lei.

Santos in Mosselbaai is die ideale gerieflike verblyf vir gesinne of vriende. Neem asseblief kennis dat gaste asseblief die sleutels by die hoofkantoor moet afhaal.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Santos 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Georgestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxODRjOGNjLWYwODgtNDI5OC1hODZmLWUzMDc5OGFiOTdkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178086840376 22.136039842735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang