Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 27 Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Santos 27 Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Constant T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant T

Baie wonderlike kuier.

Hi, ons het dit baie geniet, ons sal dit weer doen.

Marchelle H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle H

Fantastic.

We had an amazing breakaway.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Thank you Marchelle. You are most welcome to visit again.

Santos 27 Apartment
Fabian L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian L

Everything was perfect, including the communication from the host, David. Will book the same apartment again.

See stars.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Thank you Fabian. You are most welcome. David

Santos 27 Apartment
Nebraska J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nebraska J

Amazing stay and breathtaking view.

My parents had an amazing time. Loved everything in the apartment.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Thank you Nebraska.

Santos 27 Apartment
David M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Puik.

Alles in plek en baie netjies, dankie. Sal beslis weer daar boek.

Sandra V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Lekker, gerieflik.

Goed ingerigte, gerieflike, netjiese eenheid. Mooi see-uitsig op hoofstrand. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Sandra. Julle is meer as welkom om weer te kuier.
Groete,
David

Santos 27 Apartment
Rozanne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne M

Fantasties.

Uitsig baie mooi. Lekker naby strand. Sommer net 'n lekker vakansie plek. Dankie!

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Rozanne. Julle is altyd weer welkom. Dankie dat julle die plek so skoon gelaat het. Groete

Santos 27 Apartment
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Skoon, goed toegerus en sentraal.

Die eenheid bevat als wat mens nodig het om te oornag, of 'n paar dae daar te spandeer. Strand en restaurante binne stapafstand. Uit die hoofstroom, maar goeie ligging om maklik by interessante plekke in en naby Mosselbaai uit te kom.

Michael W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Als was perfek.

My eerste keer in Mosselbaai. Verbaas om te sien hoe skoon en netjies die dorpe en strate is. Wens ons hele land was so netjies.

Kobie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie F

Gerieflike, netjiese verblyf ideaal geleë, oorkant heerlik swemstrand.

Eienaar, David, ook vriendelike, toegeeflike, behulpsame gasheer.

Esther S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Was gerieflik naby alles. Lieflike see-uitsig.

Ons was bekommerd oor oop parkering spasie. Geen veiligheidshekke, wel sekuriteitswagte en kameras. Almal het ons gerus gestel dis baie veilig!. Baie aangename tyd met heerlike weer.

Karen C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Ons wou net langer bly, als was so idillies. Die mooiste uitsig oor Santosstrand, my man het elke dag net oor die straat gestap af see toe om te gaan swem. Ons praat nog elke dag van hoe lekker ons kuier daar was en sal definitief weer gaan.

Van ons aankoms daar het als net seepglad verloop. Dawid, die bestuurder, kry 12 uit 10 vir diens. Hy was net so vinnig om my vrae te be antwoord en als geskied in jou taal van voorkeur. Ek kon dadelik agterkom Dawid is passievol oor sy werk en gaan uit sy pad om mense se verbly daar die beste ondervinding te maak. Klaas, die sekuriteitswag, het ons baie flink en vriendelik gehelp met bagasie en ons mooi verduidelik hoe werk die in- en uitgaan van die lodge. Als in die eenheid het piekfyn gewerk, als was silwerskoon. Jy kan net jou klere saamneem. Veilige parkering. Daar was een aand loadshedding, ons het waargeneem dat die sekuriteitswag gereeld in daadie tyd sy rondtes geloop het om seker te maak als lyk veilig. Santos Apartment was ons heel eerste kennismaking met bespreking deur die webtuiste. Ons sal dit nou met groot vrymoedigheid weer gebruik. As ons tuis verlang na Mosselbaai dan verwys ons na Villa 27! Dit was ongetwyfeld een van ons beste kuiers in Mosselbaai!

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Karen. Dit is absoluut 'n wonderlke verwysing. Julle is enige tyd weer welkom. David

Santos 27 Apartment
Wilna G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G

Baie netjiese en skoon verblyf met alle geriewe. Mooiste see-uitsig.

Was 'n plesier om hier vakansie te hou. Naby alles. Loopafstand van restaurante. Skoon strand.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie Dankie Wilna. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete, David

Santos 27 Apartment
Albert S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Ons het heerlik vakansie gehou, als was skoon en netjies die strand en see-uitsig vanaf die balkon was 'n bonus! Ons kon net oor die straat stap en ons was op die strand.

Sal dit beslis aanbeveel vir enige een.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Wilna. Beste groete.

Santos 27 Apartment
Renee S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Fantastiese wegbreek.

Die woonstel se ligging is absoluut perfek. Dit was baie skoon, netjies en pragtig. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig en ek sal weer enige tyd daar gaan bly. Baie dankie!

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Renee. Julle is enige tyd weer welkom.

Santos 27 Apartment
Helena D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Mooiste plek in ons land. Mooiste see-uitsig. Het niks meer gekort.

Baie dankie vir al die ekstras! Ons gaan beslis weer!

Santos 27 Apartment se terugvoer

Dankie Helena. Julle is enige tyd weer welkom. David

Santos 27 Apartment
Adél D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adél D

Ons het heerlik gebly en vakansie gehou.

Die woonstel het alles in wat jy nodig het. Die eienaar het uit sy pad uit gegaan om dinge vir ons aangenaam te maak.

Santos 27 Apartment se terugvoer

Baie dankie Adel. Julle is altyd welkom. David

Santos 27 Apartment
Vanaf R1 450
R1 450 R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan, Santos Eenheid 27, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b0cbd5f5d8b6c67730e2f48539a014b01c88c2c0c2b39e6409ab66f63cfcf31b388c969e14f94b29ea7f992f638b8cec81b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R870 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Munro Drive Unit 27 Santos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.17815512409 22.135919463615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang