Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Bay Beach Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Alvona S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

A well-deserved holiday with breathtaking views. It was perfect. Absolutely amazing. The apartment was very fitting and accommodating; it had everything we needed. And the view was beautiful and just a walk away from the beach. My son loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Daar was net 1 toiletrolletjie vir 4 mense vir 4 dae. Die handewasseep was leeg. Skoonnaakdiens was 2:45 nog besig toe ons wou inklok. (2 uur was inkloktyd). Instruksies was nie duidelik waar ons die sleutel moes kry nie, gedog dit was by sekuriteit, toe bel ek, toe sê hulle 'n rep gaan my ontmoet by die verblyfplek, toe bel hulle weer en sê ons moet dit in die dorp by "point village accommodation" se kantoor kom optel. Dit was onaangenaam om na 'n lang rit daar aan te kom en jy kan nie in jou plek kom nie. Die skoonmakers was besig, klomp oproepe heen en weer en nog weer inry dorp toe. Hulle kon dit op die advertensie gesê het waar mens die sleutel moes kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dineo
Santos Bay Beach Apartment
Dankie vir jou terugvoering, Michelle. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief. Ons sal die sleutelversameling op die webwerf bywerk. Vriendelike groete Santos Beach Woonste

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dineo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1789fa9a2871a9a1caea37ed96a920e25639a8b9397ce6433e637594b5f0dbbd30fae866e3cd085b35516fd992e34f5aa557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Munro Drive 5 Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.178019686811 22.135986842522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang