Santos Bay Beach Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Dineo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Michelle C - Apr 2024
Algehele gradering
Daar was net 1 toiletrolletjie vir 4 mense vir 4 dae. Die handewasseep was leeg.
Lees meerSantos Bay Beach Apartment se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Michelle. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief. Ons sal die sleutelversameling op die webwerf bywerk.
Vriendelike groete
Santos Beach Woonste
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang