Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Flat 26

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Santos Beach Flat 26
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Angelic H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelic H

Was baie lekker. Woonstel is ruim en goed geleë.

Daar was in die aande mense wat tussen die woonstel en strand laatnag in die asblikke kos gesoek het. En daar rond geslaap het. Hulle kruip weg as die polisie verby kom.

Gwendolene J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolene J

Excellent, save.

Felt safe and the view wow.

Rene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Baie geniet!

Alles was reg toe ons daar kom. Geen probleme. Sal Santos Beach 26 aanbeveel. Sal beslis weer hier vakansie hou!

Rene S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Asemrowend, net jammer dit was so kort!

Ons plek was silwerskoon en dit was net 'n plesier om daar te wees, ek sal aanbeveel dat daar meer skroplappies kan wees asb. veral in die badkamer om die bad mee skoon te kan maak en in die kombuis vir die vloer.

Pieter C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Moerse lekker gewees.

Gegaan om te ontspan die see te geniet en selfs ziplyn gery

Shivonn J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonn J

Asemrowend.

Die perfekte plek, al wat ek kan sê, jy moet gaan!

Hayley S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S

Lekker.

Some of the cutlery and pots and lids were dirty but put in the draws and cupboards. It wasn’t cleaned properly.

Johan F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F

Baie lekker gebly.

Netjiese plek met ideale ligging. Net jammer ons kon nie op ons geallokeerde parkering stop nie. Iemand anders het die parkering gebruik. Ons was gelukkig om toe 'n oop parkering te kry maar wat gaan gebeur Desembermaand as dit baie besig is. Die feit dat die DStv ook die laaste twee aande nie gewerk het nie was lastig - veral vir die tiener. Verder het ons lekker gekuier.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frikkie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Baie lekker gebly.

Perfekte vakansie. Goed geleë, netjies en baie skoon.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPIpScAlUhc0DOPG9pwc3tg2CuAufNOfSetAW24C5cUw7HL3wSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Munro Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.177965023287 22.135852575302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang