Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Flat 26

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Angelic H
Lang verblyf
4.4
Aug 2022

Was baie lekker. Woonstel is ruim en goed geleë. Daar was in die aande mense wat tussen die woonstel en strand laatnag in die asblikke kos gesoek het. En daar rond geslaap het. Hulle kruip weg as die polisie verby kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gwendolene J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Excellent, save. Felt safe and the view wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie geniet! Alles was reg toe ons daar kom. Geen probleme. Sal Santos Beach 26 aanbeveel. Sal beslis weer hier vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Asemrowend, net jammer dit was so kort! Ons plek was silwerskoon en dit was net 'n plesier om daar te wees, ek sal aanbeveel dat daar meer skroplappies kan wees asb. veral in die badkamer om die bad mee skoon te kan maak en in die kombuis vir die vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Moerse lekker gewees. Gegaan om te ontspan die see te geniet en selfs ziplyn gery

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivonn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Asemrowend. Die perfekte plek, al wat ek kan sê, jy moet gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Lekker. Some of the cutlery and pots and lids were dirty but put in the draws and cupboards. It wasn’t cleaned properly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2019

Baie lekker gebly. Netjiese plek met ideale ligging. Net jammer ons kon nie op ons geallokeerde parkering stop nie. Iemand anders het die parkering gebruik. Ons was gelukkig om toe 'n oop parkering te kry maar wat gaan gebeur Desembermaand as dit baie besig is. Die feit dat die DStv ook die laaste twee aande nie gewerk het nie was lastig - veral vir die tiener. Verder het ons lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jul 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Baie lekker gebly. Perfekte vakansie. Goed geleë, netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPIpScAlUhc0DOPG9pwc3tg2CuAufNOfSetAW24C5cUw7HL3wSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Munro Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.177965023287 22.135852575302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang