Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Flat 29

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Hettie V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitstekend, rustig. Die ontvangs was goed. Die woonstel is uiters netjies en natuurlik is die uitsig onverbeterlik. Beslis sal ons graag weer in Sontos Beach Flat 29 tuisgaan. Volgende keer vir 'n langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Sal definitief weer by Santos Apartments 'n bespreking maak. Eenheid is gerieflik ingerig, als baie netjies. Mooiste uitsig oor Santos Strand, loopafstand na see. Goeie waarde vir geld. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Wat 'n lekker naweek! Ons sal vir seker weer die plekkie bespreek! Alles wat jy nodig het! Skoon, netjies! Vir seker die beste plekkie in Mosselbaai! Alles wat jy nodig het is daar. Pragtige uitsig! Vanaf die eerste navraag tot die dag wat ons arriveer het was Suleen baie behulpsaam. Kan regtig Santos Beach Flat 29 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Lekker oor die see uitkyk vanaf balkon. Die eienaar is baie hulpvaardig. Die paar goedjies wat ons gevra het is vinnig uitgesorteer. Ons het regtig lekker gebly en sal dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Rustig. Lekker gebly, woonstel netjies. Sekuriteitsbeampte baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denzil V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Rustig en uitstekend. Dit was 'n welverdiende wegbreek vir my en gesin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kay L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2020

Baie privaat en veilig. Die plek is baie mooi. Sekuriteit was baie behulp saam. Ek't geen klagtes van die plek self nie en my gesin het dit geniet. Ons kom beslis weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Dit was 'n uitstekende ervaring. Dit was 'n lieflike ervaring met 'n mooi uitsig. Dit is 'n droom om elke oggend op te staan so na aan Moeder Aarde (die see). Ek sal enige iemand aanbeveel om dieselfde ervaring as ek te beleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill S
Lang verblyf
4.2
Mrt 2019

Sitkamer meubels baie laag en afgeleef, nie vir ouer persone. 69 en 70 jaar. Sou graag met aankoms meer inligting wou gehad het oor parkering, vullisverwydering. Moet self toiletpapier voorsien. Geen bederf - koffie of tee sou welkom gewees het na 870 km rit vir dag. Moes dadelik melk ens. gaan aankoop. Sal help as daar duidelik aangedui word dat skoonmaak van woonstel nie by tarief ingesluit is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzA2NGIwLWIwZjMtNDhlZi05Yzg5LTAxZGVlYzFjMGY2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 George Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.177969461252 22.135898172855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang