Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Flat 29

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Santos Beach Flat 29
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hettie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Uitstekend, rustig.

Die ontvangs was goed. Die woonstel is uiters netjies en natuurlik is die uitsig onverbeterlik. Beslis sal ons graag weer in Sontos Beach Flat 29 tuisgaan. Volgende keer vir 'n langer tyd.

Karen C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Sal definitief weer by Santos Apartments 'n bespreking maak.

Eenheid is gerieflik ingerig, als baie netjies. Mooiste uitsig oor Santos Strand, loopafstand na see. Goeie waarde vir geld. Ons gaan beslis weer.

Vivian L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian L

Wat 'n lekker naweek! Ons sal vir seker weer die plekkie bespreek! Alles wat jy nodig het! Skoon, netjies!

Vir seker die beste plekkie in Mosselbaai! Alles wat jy nodig het is daar. Pragtige uitsig! Vanaf die eerste navraag tot die dag wat ons arriveer het was Suleen baie behulpsaam. Kan regtig Santos Beach Flat 29 aanbeveel.

Martie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Lekker oor die see uitkyk vanaf balkon.

Die eienaar is baie hulpvaardig. Die paar goedjies wat ons gevra het is vinnig uitgesorteer. Ons het regtig lekker gebly en sal dit weer doen.

Magda M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M

Rustig.

Lekker gebly, woonstel netjies. Sekuriteitsbeampte baie behulpsaam.

Denzil V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil V

Rustig en uitstekend.

Dit was 'n welverdiende wegbreek vir my en gesin.

Kay L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay L

Baie privaat en veilig.

Die plek is baie mooi. Sekuriteit was baie behulp saam. Ek't geen klagtes van die plek self nie en my gesin het dit geniet. Ons kom beslis weer volgende jaar.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Patrick K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K

It was a wow experience.

It was lovely experience and beautiful view. It's a dream to wake up every morning so near to Mother Nature (sea). I will recommend anybody to experience the same as I did.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n uitstekende ervaring.

Dit was 'n lieflike ervaring met 'n mooi uitsig. Dit is 'n droom om elke oggend op te staan so na aan Moeder Aarde (die see). Ek sal enige iemand aanbeveel om dieselfde ervaring as ek te beleef.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bill S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bill S

Sitkamer meubels baie laag en afgeleef, nie vir ouer persone. 69 en 70 jaar.

Sou graag met aankoms meer inligting wou gehad het oor parkering, vullisverwydering. Moet self toiletpapier voorsien. Geen bederf - koffie of tee sou welkom gewees het na 870 km rit vir dag. Moes dadelik melk ens. gaan aankoop. Sal help as daar duidelik aangedui word dat skoonmaak van woonstel nie by tarief ingesluit is.

Charlee S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlee S

Opposite the most amazing beach.

Love Mossel Bay and the surroundings.

Trudy Q - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy Q

Brilliant value and location for money.

I can recommend this venue with great confidence. It is the perfect location within Mossel Bay, great views and easy access to the town and beachfront areas.

Nelia E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia E

Baie gerieflik en netjiese woonstel met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Die woonstel is binne loopafstand vanaf die swemstrand wat 'n groot pluspunt is.

William B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William B

Onaangenaam.

Die plek is op 'n great ligging. Aangaande die woonstel was vuil en so ook die beddegoed. Ek en beide my seuns het verskeie bedvlooibyte opgedoen die eerste aand. Daar is baie hare tussen die lakens en duvets gekry. Baie onaangenaam in so 'n mate dat ons een dag vroeër gery het.

Santos Beach Flat 29 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek is jammer vir die ongerief. Maar het nog nooit sulke terugvoering gekry. Ek doen self die woonstel se beddegoed, skoonmaak.Alle gaste weet hul kan my bel, en ek sal kom na woonstel. Het geen oproep ontvang.
Groete,
Suleen

Santos Beach Flat 29
Adele T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T

Wonderlik.

Net dat die ketel die krag laat trip het en ons 'n kastrol moes gebruik om die water vir tee te kook. Die kombuis kan beter skoon gemaak word. Verder was alles wonderlik, baie ingenome met die plek, sal definitief dit aanbeveel en weer daarvan gebruik maak.

Heleen L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen L

Baie netjies en skoon! Baie geniet.

Netjiese, skoon en veilige verblyf. Uitstekende strand vir klein kinders.

Corrie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Baie netjies en pragtige uitsig.

Bietjie gesukkel om die plek te kry - Garmin probleem, en toe was die sekuriteitswag nie beskikbaar om vir ons die sleutel te gee nie. Nietemin 'n baie aangename plek waarheen ek definitief weer sal gaan.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMzA2NGIwLWIwZjMtNDhlZi05Yzg5LTAxZGVlYzFjMGY2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 George Road Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.177969461252 22.135898172855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang