Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion - Flat B

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Franziska A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantasties! Reg op die sand. Die woonstel was goed toegerus en gerieflik. Die ligging is onverbeterlik. Die diens was vriendelik en flink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Stukkie juweel op die strand. Santos Beach Pavilion sal ons definitief weer sien. Heng, dit was nou awesome vir ons eerste see vakansie. Ons kon letterlik die kinders van die stoep af dop hou op die strand. Hulle wou nie uit die water nie. Let wel, daar is 'n styl stel trappe van parkering na jou deur vir die minder fikses en daar is bietjie min privaatheid omdat daar 'n toeloop van strandgangers is, maar as mense jou nie pla nie sal jy dit geniet. Die woonstel is lieflik ingerig en ons het niks tekort gehad nie. Die gasvrou was super behulpsaam en het ons regtig vriendelik ontvang en kommunikasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ethilda O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Die see op jou voorstoep! Pragtige woonstel in die historiese Pavilion. Jy stap van jou voordeur direk op die strand. Jy hoor die hele tyd die see. Loopafstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sats O
1 nag
4.6
Jun 2023

Nader aan die strand kan mens nie. Ons was van Stellenbosch af oppad Natures Valley toe en het oorgeslaap by Santos Beach Pavillion. Ek is spyt ons kon nie nog 'n aand bly nie. Dit was baie lekker om op die stoep te sit en kyk vir die see. En binne drie tree is jy op die strand. Die restaurant langsaan met sy lekker stoep was ook baie welkom na 'n dag op die pad. Ons is ook baie vriendelik ontvang deur Liezel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Callia
Santos Beach Pavilion - Flat B
Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Callia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 43, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee021daed2450a6fbfcad81c2c36b04ceb1a1d30f184e76038d42de317e854d5d46ee3849c1261f1349e86b8e360da4b98e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 43 George Road Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1765926 22.1362656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang