Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion E

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Douka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Santos Beach Pavilion E
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jorika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika P

Sal weer daar bespreek.

Heerlik gekuier - sal weer so maak.

Helena C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Dis 'n stunning plek, reg op die strand.

Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Puik kliëntediens.

Santos Beach Pavilion E se terugvoer

Baie dankie Helena, dit was 'n plesier om julle te onthaal en ons sien uit na julle volgende besoek.

Santos Beach Pavilion E
Sandra K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Was a great stay at a fantastic location directly on the beach.

Very well equipped and big. Would have been great also for a longer stay.

Santos Beach Pavilion E se terugvoer

Thank you for staying with us, it was a pleasure hosting you. You are welcome back anytime.

Santos Beach Pavilion E
Lin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin B

Lekker weer, perfekte opsie vir 'n naweek teen die see.

Vriendelike, behulpsame mense. Skoon blyplek. Goeie ligging.

Chere D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chere D

Absoluut fantasties.

Ligging kan nie beter nie. Smaakvol en gerieflik ingerig met moderne afwerkings. Diens was baie goed in alle opsigte.

Santos Beach Pavilion E se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, dit was 'n plesier om julle te onthaal. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Santos Beach Pavilion E
Jp A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp A

Nader aan die see kan jy nie.

Puik ligging, pragtige plek en aangename ervaring. Dis die klein goedjies wat die diens so uitstekend maak. Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bebd9f5be0d73f6e9baeeeeb35c6d1c3d09b70f755f8728abfadceae3411b825bc323e5b6f58bb312e36400d8ca6994a43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 43 George Road Unit E Beach Pavilion 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.174876257822 22.134932652145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang