Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion E

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Jorika P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Sal weer daar bespreek. Heerlik gekuier - sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Dis 'n stunning plek, reg op die strand. Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Puik kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Douka
Santos Beach Pavilion E
Baie dankie Helena, dit was 'n plesier om julle te onthaal en ons sien uit na julle volgende besoek.

Sandra K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Was a great stay at a fantastic location directly on the beach. Very well equipped and big. Would have been great also for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Douka
Santos Beach Pavilion E
Thank you for staying with us, it was a pleasure hosting you. You are welcome back anytime.

Lin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Lekker weer, perfekte opsie vir 'n naweek teen die see. Vriendelike, behulpsame mense. Skoon blyplek. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chere D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Absoluut fantasties. Ligging kan nie beter nie. Smaakvol en gerieflik ingerig met moderne afwerkings. Diens was baie goed in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Douka
Santos Beach Pavilion E
Dankie dat julle by ons gebly het, dit was 'n plesier om julle te onthaal. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Jean-pierre A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Nader aan die see kan jy nie. Puik ligging, pragtige plek en aangename ervaring. Dis die klein goedjies wat die diens so uitstekend maak. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Douka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bebd9f5be0d73f6e9baeeeeb35c6d1c3d09b70f755f8728abfadceae3411b825bc323e5b6f58bb312e36400d8ca6994a43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 43 George Road Unit E Beach Pavilion 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.174876257822 22.134932652145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang