Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion E

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos Beach Pavilion E is 'n see-uitsig woonstel wat gerieflike selfsorgverblyf in Mosselbaai bied.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is nog 'n gastetoilet beskikbaar.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid sluit 'n lieflike patio met buitemeubels in waar gaste die see-uitsigte ten volle kan bewonder en die sonsondergang kan geniet. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Douka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos Beach Pavilion E het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 George Road, Eenheid E Beach Pavilion, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bebd9f5be0d73f6e9baeeeeb35c6d1c3d09b70f755f8728abfadceae3411b825bc323e5b6f58bb312e36400d8ca6994a43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 43 George Road Unit E Beach Pavilion 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.174876257822 22.134932652145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang