Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Express

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Rienie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker was op my bucket list nou kan ek dit aftick. Het lekker gebly, maar. Hulle kan net vir seker maak dat foonlaaiers en sleutels almal werk voor kliente inkom. As jy uit is en laat kom kantoor toe en die sleutel van die buitedeur pas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santos
Santos Express
Hello Rienie Baie dankie vir die resensie. Ons sal na die probleem kyk en dankie dat u ons inlig rondom die situasie. Mooi geseende week vir u en hou warm. Groete The Santos Express Train Lodge

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitty V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Was 'n baie aangename ondervinding. Dit was 'n baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker kuier plek. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Definitief 'n moet om daar te oornag. Dit was so wonderlik om my kinderdae herinnering te herleef deur in die trein trokke te kon slaap. Wonderlike tyd gehad by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patience Ntombizandisiwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Friendly staff from office to kitchen, even the guards. The car was safe. Was superb. They were so hospitable, to the point of being able to change rooms from single to double bed to enjoy cuddling with my husband in this winter season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
1 nag
5.0
Jul 2024

Very pleasant overnight accommodation. Very pleasant. The cabins were clean and the linen smelled fresh. The showers need some upgrading and a bench for clothes. The floors are very slippery, but the water was warm and had good pressure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santos
Santos Express
Good day Lourens, Thank you so much for your review, it's much appreciated. Your opinion really means a lot and we will look into the matter. We trust to see you again soon. Kind regards, The Santos Express Train Lodge

Raymond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike plek. Ongelooflik aangenaam. Die personeel is wonderlik en hulpvaardig. Die trein is skoon en netjies. Daar is so baie om te doen in die omgewing, maar om net op die stoep te sit en kyk vir die see reg voor die trein was net "awesome". Die restaurant se kos en atmosfeer is ook baie aangenaam. Ons het net baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santos
Santos Express
Hello Raymond Baie dankie vir die resensie, ons is bly om te hoor dat u die verblyf saam met ons geniet het. Hoop om u binnekort weer te sien. Mooi bly The Santos Express Train Lodge

Nadeema D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Our halal breakfast was a winner. Thank you for allowing our own halal braai pan. No problems at all. Will definitely come back. A stay with a difference. Everything we wanted we got.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Santos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 356

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munroweg, Santos Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDQxZDQzLTk0YzUtNDlhYi1iMzk2LWY2NjY0MmQ4ZDI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 356 5 1 5 Munro Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.178577553642 22.137923357147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang