SantoSea
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ferdi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Thamendren G - Aug 2024
Algehele gradering
Great host, location and apartment.
Nico D - Feb 2024
Algehele gradering
Puik. Was genotvol.
Lees meerSantoSea se terugvoer
Hello Nico. Ek is baie bly dat julle die paar dae geniet het. Dankie vir al die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Ek hoop ons sien mekaar weer en alles wat mooi is vir jou en gesin. Groete.
Eddie H - Jul 2023
Algehele gradering
Ligging onverbeterlik, gerieflikheid perfek verby, pragtig!
SantoSea se terugvoer
Hallo Eddie. Baie dankie vir die mooi woorde. Ek hoop ons sien weer. Groete, Ferdie.
Dennis P - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Karmen S - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en fantastiese ligging.
Myrtle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Naby die see en die plekkie is lekker en netjies ingerig.
Thys P - Jan 2023
Algehele gradering
Had a great time, location is great.
Erich L - Apr 2022
Algehele gradering
Kuier by SantoSea was baie aangenaam en lekker.
Zandri M - Mrt 2022
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekverblyf.
Annelize R - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Chantol V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Benita M - Apr 2022
Algehele gradering
Klein, maar baie gerieflik. By die strand. Pragtige uitsig.
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Great views.
Petrus T - Mei 2021
Algehele gradering
Ideale plek om te ontspan en die omgewing te verken.
SantoSea se terugvoer
Dit was baie aangenaam om die gaste te ontmoet. Ons het lekker gesels en ek kan hulle vir enige persoon aanbeveel. Dankie vir die mooi terugvoer. Groete Ferdie en kom kuier weer.
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Baie stilte.
Isella B - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik diens, ruim, netjies, pragtige see-uitsig, veilig.
Illona F - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties
SantoSea se terugvoer
More Illona. Dit was lekker om julle te ontmoet en is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.. Dankie vir die mooi woorde. Groete Ferdie
Christiaan C - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon netjies ek goed toegerus.
SantoSea se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde en ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Ferdie.
Kim D - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was so lekker om te relax na ons lang besigheidstrippie!
Christelle J - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en baie verwelkomend.
Denzel B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier by SantoSea was fantasties gewees.
SantoSea se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet, en dat julle Santosea gekies het. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer Groete Ferdie
Lizl V - Jan 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en was heerlik om die see te hoor en te sien as jy wakker word elke oggend.
Elizma D - Mrt 2020
Algehele gradering
C'est la vie!
SantoSea se terugvoer
Hey Elizma.
Ek is bly julle het dit geniet.
Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het.
Kom kuier gerus weer.
Groete Ferdie
Ilze D - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend toegeruste en netjiese blyplek!
SantoSea se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer. Groete Ferdie
Lt-col Martin B - Jul 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Rianie S - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging.
Andries G - Nov 2019
Algehele gradering
Santos was really the best unit to stay in.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Santos was regtig die beste eenheid om in te bly.
Ek kan Santos no. 10 regtig aanbeveel vir die gemak van die skoonheid en die belangrikste van alles is die posisie van die eenheid. As ek kan aanbeveel, die stort-oor-bad is effens glad en 'n handreling teen die muur sal lekker wees. Ons sal beslis weer van hierdie eenheid gebruik maak as ons weer in Mosselbaai is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
SantoSea se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Dankie vir die mooi woorde en opbouende kritiek. Ek is besig om dit reg te stel, het reeds die mat in die bad gesit en die hand rail gekoop. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie
Annelize C - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike blyplek.
Naby die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
SantoSea se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Ek hoop julle het die rugby geniet, kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie
Lydia D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en n vriendelike gasheer.
Renee B - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en die plek is pragtig ingerig en het 'n pragtige uitsig.
SantoSea se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Ferdie
Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Woonstel pragtig en goed ingerig.
SantoSea se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly ek kon help, kom kuier gerus weer. Groete, Ferdie.
Dodie D - Aug 2019
Algehele gradering
A wonderful experience!
SantoSea se terugvoer
Dodie en haar man was baie gawe gaste. Dit was lekker om hulle te ontmoet. Ek kan hulle vir enige person aanbeveel. Groete, Ferdie.
Henriëtte M - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Netjies en skoon. Vriendelike diens.
Shorn E - Jul 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke en kan nie wag om weer daar te bly nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang