Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SantoSea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thamendren G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great host, location and apartment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik. Was genotvol. Ek het nog vroegdag nog daar by Willowmore getrek toe bel Ferdi al. Die plek is reg en ek kan maar ingaan as ek daar aankom. Toe weet ek. Met my aankoms vind ons hierdie oulike plek so te sê op die Santos strand. Nie groot nie, maar presies wat ek nodig gehad het. Pynlik netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dan die ekstras, volledige DSTV, die cazebo, tafel en stoele buite, genoeg handdoeke, die WiFi (nie gebruik nie, maar kon), die gasstofie en ketel, die noodhulp kassie, ekstra batterye vir die remotes, die noodlig vir loadshedding. Alles gemik op die gerief vir die besoeker. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ferdi het 'n paar keer gebel om te hoor of alles in orde is. Ek beveel hierdie plekkie hoog aan. Sal defnitief my vriende en familie ook vertel. (Ouer garde moet net in gedagte hou dat die stort in die bad is.) Dankie aan die Jonck egpaar. Julle is sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdi
SantoSea
Hello Nico. Ek is baie bly dat julle die paar dae geniet het. Dankie vir al die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Ek hoop ons sien mekaar weer en alles wat mooi is vir jou en gesin. Groete.

Eddie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ligging onverbeterlik, gerieflikheid perfek verby, pragtig! Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was gereed, perfek skoon en ingerig en daar was alles wat 'n mens kon voor vra beskikbaar. Sonder twyfel sal ons weer daar wou oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferdi
SantoSea
Hallo Eddie. Baie dankie vir die mooi woorde. Ek hoop ons sien weer. Groete, Ferdie.

Dennis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Excellent. Welcomed by Ferdi Jonck who kept contact with us on the day of arrival, handed over keys and gave a good debrief with regard to the accommodation. Location, location, location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies en fantastiese ligging. Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is, baie netjies en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Naby die see en die plekkie is lekker en netjies ingerig. Plekkie is netjies en skoon. Slaapkamer is gemaklik en die linne is netjies. Kombuis en leefarea is baie pragtig. Host is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Had a great time, location is great. The unit needs to have an air-conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erich L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Kuier by SantoSea was baie aangenaam en lekker. Die eienaar, Ferdi, het spesiaal vir ons die plekkie se ligte gaan aansit voor ons aankoms die aand. Hy het gereeld opgevolg oor hoe ons kuier. SantoSea is baie goed ingerig en beskik oor alles vir 'n kuier/besoek van 2 persone en met bv. 'n klein baba. Die ligging van Santosea is perfek, naby aan die strand, see en dorp. Dankie vir 'n lekker kuier Oom Ferdi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Die perfekte wegbreekverblyf. Veilig, netjies en die ligging is perfek vir die ideale wegbreekgenot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik. Dt was baie lekker, sal definitief aanbeveel. Uitsig is asemrowend. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ferdi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrowstraat, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZy3Q7UWO5KKH7C5ang3tW8EgdpKcRG46YUNmUleRVPIYpCHGv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Munrow Street Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17802642329 22.135994565468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang