Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Sapphire Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Billie-jean G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billie-jean G

Bone.

We stayed over for one night. Everything was perfect. The host was so helpful with the questions we had.

Leandie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandie S

Was baie goed.

Die plekkie was baie mooi ingerig en sal weer daar gaan kuier in die somer om die ander geriewe soos swembad en braai-area te geniet.

Johanneke S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneke S

Knus en vol atmosfeer.

Net wat ek wou hê as oornagplekkie. Knus en gesellig en alles wat ek kon nodig kry. Baie gerieflik met 'n mooi uitsig oor Noordhoekstrand.

Igna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Igna M

Lieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar oorbly as ons weer in die Kaap is. Baie netjies ingerig, en die self-in- en uitklok is baie gerieflik.

Joseph F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph F

Beautiful location, cute and friendly dogs.

Excellent little apartment, hosts were warm and accommodating. My three-year-old loved the two dogs there, they were very sweet. Beautiful view. Great value, would stay here again in a heartbeat.

Amy W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W

Waarde vir geld.

Ons het ons aandjie baie geniet by Sapphire Studio. Ronelle het ons vroeër laat inklok. Die woonstel is privaat en het alles in wat jy benodig vir 'n gemaklike kuier. Dit is skoon, netjies, gerieflik en het 'n baie mooi uitsig vanuit die kamer. Sal definitief weer kom kuier!

Sapphire Studio se terugvoer

Ek's so bly julle het dit geniet. Welkom terug enige tyd

Sapphire Studio
Teresa O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Baie rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het.

Dankie vir die gasvryheid.

Sapphire Studio se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Teresa.

Sapphire Studio
Ronel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

It was a lovely stay. Beautifull view.

Studio Sapphire has a lovely vibe and is all you need. Very clean. I can highly recommend that place.

Sapphire Studio se terugvoer

Thanks for the lovely review. I'm so happy you had a lovely time.

Sapphire Studio
Erika V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

What a gem!

Perfect for two people. Cute and cosy.

Susan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

The studio is well situated with everything you could need and has a lovely view.

Our host had a very helpful welcome booklet. The studio is outfitted with solar power, gas geyser, and wifi.

Sapphire Studio se terugvoer

I'm so glad you had a good experience.

Sapphire Studio
Shanaaz B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz B

Pleasant stay.

We had a pleasant stay at Sapphire Studio. The views were immaculate. Self check-in and check-out was uncomplicated. The host was responsive over text and gave us all the privacy we needed. The place is clean and cosy. We only had one issue, which was the water temperature towards the end of our stay, but that could have been solved if we had communicated the problem with the host.

Sapphire Studio se terugvoer

Thank you Shanaaz, I'll get the electrician to find out what this new quirk is!

Sapphire Studio
Liezel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Pragtige plekkie.

Vriendelike diens, het baie lekker gekuier.

Sapphire Studio se terugvoer

Baie dankie vir die besoek, Liezel. Welkom terug enige tyd.

Sapphire Studio
Renate J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate J

Netjies en elegant. Perfete ligging. Pragtige uitsig.

Ideale ligging om Noordhoek farm village, Cape point vineyards, Noordhoek strand en Chapmanspeak te besoek.

Maryke M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Baie lekker.

Uitstekende uitsig en lekker plekkie om te kom ontspan na n lekker dag se aktiwiteite.

Magrietha K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha K

Mooi, rustig en baie gemaklik.

Ek en my man het baie lekker oorgeslaap vir een aand by Sapphire Studio. Die oulike plekkie was perfek, met baie mooi en oulike restaurante naby. Ek was baie opgewonde dat mens die see van die studio kan sien en daar is ook 'n lekker loop strand lekker naby. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak.

Nanette K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette K

Cosy, modern and clean studio for our stay in Noordhoek.

Host Ronelle was super helpful and friendly host. Appreciate her expert hospitality and the modern, tastefully furnished and comfortable studio she has so beautifully presented. Location suited us as we attended a wedding function close by. Very happy stay, thank you.

Sapphire Studio se terugvoer

Baie dankie vir die kuier. Welkom terug enige tyd.

Sapphire Studio
Theuns C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns C

Als wat nodig is met 'n pragtige ligging.

Als wat nodig is, keurig ingerig met 'n pragtige ligging. 'n Heerlike 5 dae spandeer. Sal met graagte aanbeveel.

Sandra D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Goed.

Dit was netjies. Warm water was ’n probleem, maar dit is maar hoe die geyser werk.

Pierre F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Pleasant, quiet and relaxing.

I had everything I need. Ronelle was a very gracious host. I would highly recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam, stil en rustig.

Ek het alles gehad wat ek nodig het. Ronelle was baie gaaf. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Steve B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Rustig en vreedsaam met asemrowende uitsig.

Die studio was pynlik skoon en netjies met 'n oulike uitleg en heerlik privaat. Alles wat ons moontlik kon benodig, was daar. Gaste het 'n privaat piekniekarea met privaat kliptrappies daarheen met 'n wonderskone uitsig wat moeilik in woorde vasgevang kan word. Die eienaars was ook geweldig vriendelik en het ons werklik tuis laat voel. Hul was werklik daarop ingestel om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons beveel Sapphire Studio ten sterkste aan.

Sapphire Studio se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is enige tyd weer welkom.

Sapphire Studio
Jandre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre V

Pragtige uitsig, in stil area en baie netjies binne. Die eenheid is smaakvol toegerus.

Pragtige uitsig, in stil area en baie netjies binne. Die eenheid is klein, maar voldoende en smaakvol/goed toegerus. Ook goed geleë om die area van hier af te verken. Die gasvrou het moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Die uitsig oor die vallei vanuit die slaapkamer venster is betowerend. Ons het 'n privaat piekniek area gehad en baie lekker gekuier.

Sapphire Studio se terugvoer

Baie dankie, Jandré. Dit was so lekker om julle te leer ken.

Sapphire Studio
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuwAouDrrfaE96a6rzWoQ47AjTZQd46CIDmxk3CHMU9peZ2Rw4G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang