Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marieta Prinsloo-weg 7, Shulton Park, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sapphire is 'n privaat selfsorg-tuinwoonstel wat in Shulton Park, Kingsburgh, geleë is.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en beskik oor 'n TV, omringklankstelsel en komplimentêre WiFi.

Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe en veilige parkeerplek met 'n alarmstelsel op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Marieta Prinsloo-weg 7, Shulton Park, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marieta Prinsloo-weg 7, Shulton Park, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA163879b5542a2e7be072070bab37cebb962b27cf3c5f39c571b2e467decb1a986b8e15ba3f132955c9e4bb1832bf7eb9003d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 7 Marieta Prinsloo Road Shulton Park 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.070822794388 30.851485165063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang