Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Sarah's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dawie Du Plessis D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie Du Plessis D

Uitstekend.

Was baie aangenaam om daar te slaap. Sal vir seker, indien nodig, weer daar slaap.

Hedwig G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedwig G

Lekker.

Heerlike verblyf, gasvry en skoon.

Sarah's Place se terugvoer

Hedwig, baie dankie! Dit was lekker om jou te ontmoet.

Sarah's Place
Sannie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie J

Baie netjies en skoon. Sarie is baie gasvry en aangenaam. Heerlik gebly! Beveel enige tyd aan. Dankie Sarie, jy's wonderlik.

Sarie baie dankie, jy's 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ek het sò lekker gebly dat ek sommer nog 'n aand bespreek het.

Gerieflike plek. Ideaal geleë as jy in die Moot of Stad moet wees. Veilig gevoel as enkel vrou. Netjies en goed toegerus.

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie Hester. Ek waardeer. Dit was lekker om jou hier te hê. Groete Sarah

Sarah's Place
Susan K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Comfortable and homely stay, lovely garden, room descriptions need to be changed.

We booked Family Suite 1 and Family Suite 3, see descriptions below. Most important - the beds were very comfortable, the showers were good, and we felt at home. Sarah was always available and the friendly cleaning staff were present daily. We enjoyed the pets on the property; they added to the homely feel. The pictures and text do not show the large, green and shady garden that guests can enjoy at the back of the house. The location is convenient for shops, and we enjoyed walking through the neighbouring streets. Family Suite 1: this had a king-size bed in one bedroom and twin beds in a second bedroom (not a king and queen as described in the text). There is a bunk bed next to the sink in the kitchen area. The apartment is a bit aged and has a small living space for 4/6 guests, but is comfortable. The kitchen is not really equipped for self-catering (1 saucepan and 1 pan, no cutting knives, you have to guess the oven settings) but Sarah readily provided more equipment when we asked for it. Not all the kitchen cupboards were clean (I clean food cupboards before using them due to allergies), although the rest of the apartment was clean. The apartment was a bit loud from the road and the neighbouring driveway. There is a small private walled-in outside seating area with patio furniture, although we preferred to sit in the garden at the back. Family Suite 3: this was not as described. We were expecting 2 bedrooms but it was a 1-room apartment with a king-size bed and sleeper couch in the same room, and only a curtain to separate the bathroom. It is not suitably equipped for self-catering for 4 people (microwave and single-ring stove). But the room is quiet, lovely and romantic for a couple, and has a beautiful little garden with a seating area separate from the main garden. Recommended for 1 or 2 people! Thank you, Sarah, for opening your property for guests and providing a safe and comfortable oasis for people to stay.

Sarah's Place se terugvoer

Hi Susan
Thank you so much for the constructive criticism; we will definitely look at improving where we can. We appreciate your positive feedback and thank you for choosing Sarah's Place.
Kind regards.
Sarah

Sarah's Place
Sammy P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy P

Nice place.

Very peaceful and quiet place and can visit again. Very clean.

Jody I - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jody I

Good, clean and convenient.

This is good value for money and very convenient to most things you may need. Probably one of the cleanest places we have ever stayed at.

Marie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie E

Rustig en veilig.

Ek het baie lekker gebly.

Pieter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Aangename ervaring!

Vriendelike eienaar en regtig jou huis weg van jou huis af! Ek sal hulle beslis aanbeveel en weer van hulle gebruik maak. Ons is vriendelik ontvang amper asof ons al jare lange vriende is. Die plek het regtig voldoen aan al ons standaarde en vereistes. Skoon, netjies en regtig netjies. Ek het regtig tuis gevoel en sal weer gebruik maak van Sarah's Place. Ek sal hulle ook regtig aanbeveel.

Lyndi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndi D

Vriendelik, behulpsaam, gasvry, netjies, idilliese tuin, puik ligging, maklike roete.

Sarie, die eienaar, was ongelooflik behulpsaam. My man was in die Life Eugene Marais Health Centre vir 'n operasie. My ure was moeilik voor en na teater en sy het my 100% ondersteun. Sarah's Place se ligging is ideaal. Haar suites is ongelooflik skoon, gemaklik en ruim. Ek moet ook noem haar tuin is 'n Eden op aarde. Die rustigheid en stilte maak jou so kalm en rustig na 'n besige dag. Sarie was enige tyd beskikbaar en help tot bagasie uitlaai. Sy is 'n kosbare mensie in hierdie besige lewe. Dankie Sarie!

Sarah's Place se terugvoer

Lyndi, baie dankie vir jou mooi boodskap. Waardeer dit opreg. Groete. Sarie

Sarah's Place
Ramona M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona M

Very friendly host. Beautiful garden.

We were received friendly and taken care of by the hostess. My daughter truly enjoyed the stay, thus child-friendly.

Sarah's Place se terugvoer

Ramona baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om julle as gaste te hê. Groete Sarah

Sarah's Place
Nicholeen S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholeen S

Heerlik ontspannend.

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf. Vertrekke is pragtig uiteengesit. 'n Kuierplek vir die hele familie. Sal verseker aanbeveel.

Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna S

Had a nice stay.

Aircon remote was not available.

Martin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie gerieflik.

Baie gerieflike plek. Baie goeie ligging. Ons het baie lekker geslaap. Sarie en haar man is baie gasvry en sal beslis weer hier bespreek.

Elriette K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette K

Perfekte ligging. Veilig en netjies.

Kan net dankie sê vir eienaar se gasvryheid en vriendelikheid. Lekker naby aan die hospitaal. Veilig en netjies. Sy het uit haar pad uit gegaan om ons te help. Baie dankie!

Sarah's Place se terugvoer

Baie dankie Elriette. Ek waardeer dit. Groete Sarah's Place

Sarah's Place
Johan E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Die kuier was baie lekker.

Alhoewel ons net een aand oornag het, was ons baie tevrede met Sarah`s Place. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons het niks nodig nie. Die eenheid was goed ingerig met alles wat nodig is, soos by jou eie huis.

Johan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie netjies en skoon. Bed is baie gemaklik en die gasvrou het my so vriendelik ontvang.

Sal definitief weer daar oornag.

Anita O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Heerlike plekkie.

Baie goeie diens en vriendelik en baie behulpsaam. Plek netjies en skoon en baie lekker ontspan en geslaap. Beveel vir seker aan!

Kobus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Wonderlike oornagslaapplek.

Baie dankie vir julle wonderlike ontvangs. Heerlik stil en 'n pragtige tuin.

Sarah's Place se terugvoer

Baie Dankie Kobus
Dit is so lekker om te doen wat 'n mens geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete Sarah's Place

Sarah's Place
Nicolette H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Sarie is baie gasvry en het aan ons alles voorsien wat ons nodig gehad het.

Uitstekende ligging en naby aan hospitaal.

Raynard G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard G

Baie netjies. Sentraal vir wat ons wou doen. En baie gerieflik ingerig.

Sal defnitief weer daar oornag. En dit aanbeveel vir vriende en familie.

Stella B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella B

The room was actually a small flat with a fully equipped kitchen, little lounge with TV, lots and lots of cupboards, nice bed.

Toilet and shower are not separate from bedroom. The room and toilet/shower is shared and can be a bit of an issue to use if not very familiar with your partner.

Martiens E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martiens E

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies en goed toegerus.

Marlene F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Sarie, baie dankie vir jou moeite, vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons waardeer dit baie en het ons tyd daar baie geniet. Mag jou plek net vooruitgaan in die toekoms.

Martiens J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martiens J

Pragtig, skoon en netjies.

Sarah het ons hartlik ontvang. Kamers ruim en baie skoon. Sal weer besoek.

Sarah's Place se terugvoer

Dit is lekker om 'n goeie resensie te kry. Dit is vir ons "your home away from home" Ons loop die ekstra myl, om seker te maak ons gaste kom terug, en dat hulle tevrede was. Baie dankie, Sarah's Place.

Sarah's Place
George P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George P

Vriendelik, netjies, skoon.

Ontvangs was glad en blitsig. Sarie is vriendelik en baie behulpsaam. Akkommodasie was netjies en silwerskoon. Geriewe en toerusting is puik.

Jancke M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jancke M

Skoon en netjies, alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly by Sarah's place. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Alles was perfek vir wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Ons sal definetief weer hier inloer.

Richard B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard B

It was perfect for the purpose.

Very close to Eugene Marais Hospital so ideal for what we needed.

Chris C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C

Lekker gebly.

Baie lekker geslaap plek was netjies en skoon. Diens was vriendelik.

Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Baie lekker geslaap.

Ons is vriendelik ontvang al was ons vroeg. Die plek is perfek netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die omgewing is stil en rustig wat goed was vir ons moeë siele. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel.

Sarah's Place se terugvoer

Erna,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Vir my was dit net ñ plesier.
Groete,
Sarah's Place

Sarah's Place
Elze E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elze E

Was baie lekker, mooi plek. Goeie gasvrou. Skoon en netjies. Baie tevrede.

Was baie lekker by Sarah's Place. Goeie waarde vir geld.

Sarah's Place se terugvoer

Goeiemiddag Elze,
Al ons eenhede is toegerus met lugreëling. Regtig jammer vir die ongerief. Almal is nou weer gediens, en met gas hervul. Kom kuier gerus weer by ons, dit is nog steeds, "your home away from home".
Vriendelike groete,
Sarah's Place.

Sarah's Place
Gert V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Gerieflik.

Enigste probleem, kamers het nie lugreëling of waaiers nie, verskriklik warm en bedompig.

Annette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Veilige, pragtige en skoon blyplek. Het dit baie geniet.

Heerlik gerus en alles wat benodig word was beskikbaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Sarah's Place se terugvoer

Annette, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Groete, Sarah's Place.

Sarah's Place
Brenda G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

Friendly helpful hosts.

Big Storms. Power failure. Host texted and then brought battery operated lights.

Zanele S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele S

Absolutely wonderful.

We stayed there due to hospitalisation. Sarah went out of her way on short notice to assist us and we felt at home.

Miems J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miems J

Aangenaam en rustig

Gasvrou vriendelik en profesioneel. Gerieflike toe geruste selfsorg eenheid. Het tuinjie geniet met sl d voëls

Fanus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V

Baie aangenaam.

Netjiese, aangename en skoon verblyf. Veilige parkering.

Marita M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Skoon, netjies en 'n aangename ervaring.

Ons het heerlik gebly in die skoon en netjiese eenheid. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Corrie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs. Sommer dadelik welkom gevoel.

Anneline B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Uitstekend.

Ons het baie welkom gevoel by Sarah’s place, en dit was 900 m van ons funksie af.

Bennie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S

Dit was heel aangenaam en rustig.

Lekker stil plekkie baie naby aan al die plekke waar jy wil wees. Veilig en baie vriendelike en aangename mense. Sal enige tyd weer soontoe gaan indien nodig. Baie dankie!

Chris T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie pragtige plekkie en uitstekende gasvryheid.

Dit is voorwaar 'n baie baie mooi plekkie, skoon, netjies en gerieflik. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is en wat ons ondervind het was van topgehalte. Sarie, jy is voorwaar 'n ster.

David S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

I would use again no problem.

Excellent hosts close to the hospital as I required nice accommodation clean and with all amenities would not hesitate to use again if I need to stay in that area.

Sarah's Place se terugvoer

Hi David,
Thank you for the fantastic review, and being fantastic guests.

Sarah's Place
Jabulile Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulile Z

Peace of mind.

It is a great place, there is privacy for you as guests with a secluded area to chill and even braai outside. The owner and assistant are friendly people.

Jeanet S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet S

Heerlike verblyf, baie netjies, baie vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly, eenheid lekker ingerig, baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en baie moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenheid is baie veilig en veilige parkering onder 'n afdak. Ons sal definitief weer daar tuisgaan!

Laetitia M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia M

Very nice.

Not disappointed at all, Sarah is adorable and very helpful.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 434, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961cb1ca616b494361eaf3c1f636a19056bc4d5d5834eca96bdbcdda11447a8c5b61f24c7ac61fcf3684fdba242cd03b1469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 434 Hertzog Street Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.707304 28.198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang