Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 434, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek.

Gesinsuite 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed, asook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie.

Gesinsuite 2 is 'n groot suite vir 'n gesin of groep van 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie.

Sarah's Place is net 550 m vanaf Life Eugene Marais Hospitaal. Dis ook naby Netcare Moot Hospitaal, Steve Biko Akademiese Hospitaal en Netcare Montana Hospitaal. Pretoria se middestad is 7,5 km vanaf Sarah's Place en openbare vervoer is maklik bereikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dawie Du Plessis D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Was baie aangenaam om daar te slaap. Sal vir seker, indien nodig, weer daar slaap.
Mei 2024
Hedwig G
5.0
Lekker. Heerlike verblyf, gasvry en skoon.
Mei 2024
Sannie J
5.0
Baie netjies en skoon. Sarie is baie gasvry en aangenaam. Heerlik gebly! Beveel enige tyd aan. Dankie Sarie, jy's wonderlik. Sarie baie dankie, jy's '...
Sien meer
Mrt 2023
Pieter G
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename ervaring! Vriendelike eienaar en regtig jou huis weg van jou huis af! Ek sal hulle beslis aanbeveel en weer van hulle gebruik maak. Ons is v...
Sien meer
Mrt 2023
Lyndi D
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, behulpsaam, gasvry, netjies, idilliese tuin, puik ligging, maklike roete. Sarie, die eienaar, was ongelooflik behulpsaam. My man was in di...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hertzogstraat 434, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 434, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961cb1ca616b494361eaf3c1f636a19056bc4d5d5834eca96bdbcdda11447a8c5b61f24c7ac61fcf3684fdba242cd03b1469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 434 Hertzog Street Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.707304 28.198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang