Sarah's Place 6
- Kapasiteit: 0 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kavango-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Sarah's Place 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die kombuis is toegerus vir selfsorgdoeleindes met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 8. Daar is 'n TV in die sitkamer.
Gaste het toegang tot binnebraaigeriewe en parkeerplek. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vaddoeke saambring.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kavango-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Sarah's Place 6 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 0 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kavango-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo