Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place Nr 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sarah's Place Nr 5 is geleë in 'n veilige meenthuiskompleks wat uit agt wooneenhede bestaan. Dit is in Hentiesbaai aan die Skeletkus geleë, vanwaar gaste die area en sy vele doendinge en besienswaardighede kan verken.

Dit is 'n dubbelverdieping, 4-slaapkamerwoonstel waarvan 3 kamers op die eerste verdieping en 1 op die grondvloer is. Elke slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en die huis kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik ook oor 3, volledige badkamers vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 4-brander-gasstoof, 'n oond, elektriese braaipan, vrugtemenger, breekware en eetgerei vir 8 mense. Die TV het die volledige DStv-pakket.

Die woonstel beskik ook oor 'n dubbel, toesluitmotorhuis, 'n binnehof en binnebraai. Die motorhuis het ook 'n groot vrieskas en wasmasjien.

Die kompleks het elektriese omheining en die woonstel is toegerus met 'n gebruikersvriendelike alarmstelsel. Die woonstel is 10 minute se stap vanaf die strand. Sarah's Place is ook 5 minute se ry vanaf die 2 grootste winkelsentrums in die dorp.

Die prys sluit 'n daaglikse skoonmaak op werksdae in. Skoonmaak oor naweke kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Sarah's Place Nr 5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2182 Kavangostraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6yF818wh90Qmef8ItPXGpQ7wKeJRy7Y09WgggLFDF9MVqOvIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Erf 2182 Kavango Street Hentiesbaai 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.125463 14.287857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang