Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It is definitely recommendable. Great thanks. It was a lovely cottage with all the necessities. We had a lovely stay. The back garden was so beautiful. And we were close to shops, etc. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Dankie Ronel, vir jou terugvoering! Julle is altyd weer welkom. Marianne

Cato P
1 nag
5.0
Sep 2023

Heerlik, smaakvol en veilig. Baie oulike oornag of langer se verblyf, gaaf en behulpsaam en vriendelike gasvrou, Marianne. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Baie dankie Cato! Waardeer jou tyd om hierdie te skryf. Jy is altyd weer welkom en sterkte met jou suster.

Tanja V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike verblyf vir 1 nag se oorslaap. Netjiese en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Dankie vir mooi resensie, Tanja. Waardeer!

Caryn T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Great stay. Great. Room was neat and comfortable. Slight smell in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Thank you Caryn!

Ramona J
1 nag
4.0
Jan 2024

Ongemaklik warm. Baie warm studio met geen lugverkoeling of waaier.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Marianne
Sarah's Place
Hi Ramona, ons het in elke kamer 'n waaier. Ek wonder waar die waaier dan was? Jammer oor die ongerief. Marianne

Hansie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Oornag verblyf vir besigheid saam met my vrou. Die plek op sigself is nie sleg nie. Dit is egter sleg as vreemde hare in die stort en wasbak le met ons aankoms. Dit maak dit so bietjie grillerig en mens wonder hoe skoon die res van die plek is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Sarah's Place
Ai Hans, ek is jammer oor dit!

Hennie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Daar oornag om die volgende oggend by die mediese kliniek te wees. Plekkie in 'n besige deel van George.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Sarah's Place
Hallo Hennie, ons wil altyd verbeter op ons dienste. Ligging is op maps, so julle het presies geweet waar ons gelee is. Waar sou julle beter diens wou hê? Baie dankie, Marianne

Rob F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great place. Excellent service. Mariaan was an excellent host. Nothing was too much trouble. The room was clean. Wi-Fi was fast. The car was safe. The location is very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
It was great to have guests that appreciate what you offer. Thank you so much.

Dave C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uncomplicated. Greeted on arrival, room ready, own parking space, comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Thank you so much for your positive response, Dave. It is much appreciated.

Barry M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Sarah's Place
Thanks Barry, for taking the time to review us. It was such a pleasure to accommodate you. Marianne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1e770c121f70abfa844514ae24748c30d4436561e63ecef10e8f0c830e7861b37dc5213e673ce3be5aeb54bf8a4b90f8b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 8 Hillwood Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.950708 22.441334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang