Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sardaville Bergvilla

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Sardaville Bergvilla
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Du Toit N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit N

Rus vir die siel!

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Tanya C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya C

Tegnologie-lose naweek.

Pragtige uitsig & baie wild. 'n Plek waar jou siek kan rus. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid is goed toegerus. Onderdakbraaiplek en oop braai/boma. Geen selfoonopvangs. Sonkrag hou nie deur die nag nie, neem 'n flits saam. Teen die berg gebou, baie trappe, nie geskik vir ouer mense nie. Net een badkamer.

Maryke S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke S

Die stilte, reën en donderstroms was presies wat ons nodig gehad het.

Berghut is beslis vir mense wat die stilte van die platteland opsoek. Die hut is gerieflik en die kombuis is goed toegerus, alhoewel ek nie gasoonde ken nie en net die plate gebruik het. Krag kan 'n problem wees aangesien hulle afhanklik van sonkrag is. Die uitsigte is pragtig en die eienaars baie hulpvaardig. Ek het my verblyf baie geniet en die half primitiewe kant ook, bring mens weer in voeling met jouself. Die kaggel binnenshuis was fantasties aangesien die weer koud en reënerig was. 'n Besliste moet besoek as jy 'n nutsvoertuig het! Die paadjie het sy uitdagings maar dis opwindend.

Clem N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clem N

Was uitstekend.

Berghut is nie vir ouer mense nie. Clara het ons verskuif na die hoofhuis toe en teen geen ekstra koste nie. Ek dink sy en haar man het baie goeie diens gelewer en ek kan hulle enige tyd aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Sardaville Plaas, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4YmE4ZWE4LTYwY2QtNGFkZC05ODU5LTViZTg1YzczODlhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 Sardaville Farm Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -27.776276992365 29.181151986122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang