Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saronsberg Vineyard Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.

Die selfsorgkothuise het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, sit- en eetarea en hoë plafonne. Al 16 kothuise het kaggels en braaigeriewe wat dit ideaal maak vir die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste kan die asemrowende uitsig geniet, terwyl hulle aan 'n glasie van die bekroonde Saronsberg-wyn teug.

Aktiwiteite sluit wynproe, wandelinge, bergfietsry en voëlkyk in. Saronsberg Wine Estate is 'n unieke toevoeging tot die Tulbaghvallei se ryk erfenis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hugo V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly en ons sien julle weer. Pragtige verblyf, het alles wat jy nodig het en die wynproe lokaal is nie eers 300 meter ver nie. Heerlike s...
Sien meer
Des 2024
Bert T
Saam met lewensmaat
5.0
Simple but classy and comfortable. Very peaceful, comfortable two days in cottage 11 with views of the mountains. Art to appreciate and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jorine L
Saam met vriende
5.0
Picturesque, comfortable, spacious, homely and friendly. The accommodation was extraordinary, with staff checking in on us from time to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kosie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ervaring. Fantastiese verblyf, vriendelike personeel en baie netjies.
Sep 2024
Elzet S
Saam met vriende
5.0
Soos bo. Absoluut fantasties. Sal definitief weer kom.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luciana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saronsberg Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f8027175d7f2cc3f3b7a3670660f4b09d9c8ae2856075a156a6e48aaee63c95d1f208d0e3c02f42cc86ca423f06b4662ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 Waveren Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.244735483206 19.115065634251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang