Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saronsberg Vineyard Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Saronsberg Vineyard Cottages skuil aan die voet van die Saronsberg-berg en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie Tulbagh.

Verblyf word gebied in goed toegeruste selfsorgkothuise, elk met 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea met hoë plafonne. Al 16 kothuise het hul eie kaggels en braaigeriewe, ideaal vir beide die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word ook voorsien. Gaste kan asemrowende uitsigte oor hierdie romantiese vallei geniet met 'n glas bekroonde Saronsebrg-wyn.

Doendinge sluit wynproe, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk in. Saronsberg Wynlandgoed is 'n unieke toevoeging tot die ryk erfenis van Tulbaghvallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 121 resensies vir Saronsberg Vineyard Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luciana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saronsberg Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f8027175d7f2cc3f3b7a3670660f4b09d9c8ae2856075a156a6e48aaee63c95d1f208d0e3c02f42cc86ca423f06b4662ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 Waveren Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.244735483206 19.115065634251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang