Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sasi Bush Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Luuks, rustig en natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. So mooi tussen die berge en rustig waar jy net kan afskakel en rus en die natuur kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
Sasi Bush Lodge
Thank you so much for joining us at Sasi Bush Lodge, Dirk. We so enjoyed hosting you and look forward to seeing you again soon.

Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Unforgettable! Amazing experience. From the start everything was tops, food, service, staff members, room everything amazing. Mr Mothoko was an excellent host, could call him 24/7 and ask him anything. Absolutely amazing person, he made our stay extra special. Game drive was very informative. Mothoko has a lot of knowledge about the animals and flora in the area. What a lovely experience it was. The food was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
Sasi Bush Lodge
Thank you so much for your favourable and complimentary review, Pieter. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and would love to host you again in the near future.

Annelien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowende rus met baie luuksheid. Regtig 'n pragtige plek waar mens kan asem skep en net rus vind vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beautiful rooms, clean, friendly staff and the best place to relax. Wonderful stay, enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Dit was die perfekte keuse vir ons eerste huweliksherdenking! Die kos was uit die boonste rakke en die kaggel in die kamer was die kersie op die koek. Ons het wakker geword met kameelperde wat net buite ons eenheid vir ons deur die badkamervenster geloer het terwyl hulle heerlik aan die bome se blare gesmul het. Die staf was uiters vriendelik en behulpsaam. Dit was so rustig en pragtig in die natuur, veral op ons oggendstappie tot by die dam. Ons sal vir altyd die spesiale tydjie daar onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek. Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek; die diens is voortreflik en voldoen aan die hoogste verwagtinge, die kos is topklas wat geen ewenaar ken nie, en die landskap en aktiwiteite skep onvergeetlike herinneringe. Verder kan paartjies en gesinne behoorlik afsonder om mekaar se geselskap te kan geniet, langs ‘n warm vuur kuier en die pragtige uitsig vanuit die tenthuis kan besigtig. Ons sal graag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

More than what we could of imagined! We were spoilt and enjoyed our stay thoroughly! The food was excellent, the views were amazing and the rates are reasonable. Highly recommendable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Bitter baie lekker. Aangename mense en great diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Stunning view, excellent service & delicious food. Ons het so lekker ontspan. Diens baie goed. Personeel vriendelik. Pragtige plek. Sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c13a351ab7ed8605b66272a1d02148cb5e7f181bb2d9b8d374790269924ef7692edae1d9ef40b840950380c77c04e86f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Kilburn Private Game Farm Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597312334425 29.096953067398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang