Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sasi Bush Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sasi Bush Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Luuks, rustig en natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly. So mooi tussen die berge en rustig waar jy net kan afskakel en rus en die natuur kan geniet.

Sasi Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for joining us at Sasi Bush Lodge, Dirk. We so enjoyed hosting you and look forward to seeing you again soon.

Sasi Bush Lodge
Pieter T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Unforgettable!

Amazing experience. From the start everything was tops, food, service, staff members, room everything amazing. Mr Mothoko was an excellent host, could call him 24/7 and ask him anything. Absolutely amazing person, he made our stay extra special. Game drive was very informative. Mothoko has a lot of knowledge about the animals and flora in the area. What a lovely experience it was. The food was amazing!

Sasi Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your favourable and complimentary review, Pieter. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and would love to host you again in the near future.

Sasi Bush Lodge
Annelien P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien P

Asemrowende rus met baie luuksheid.

Regtig 'n pragtige plek waar mens kan asem skep en net rus vind vir jou siel.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Samantha C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Beautiful rooms, clean, friendly staff and the best place to relax.

Wonderful stay, enjoyed it.

Christiaan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan N

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring.

Dit was die perfekte keuse vir ons eerste huweliksherdenking! Die kos was uit die boonste rakke en die kaggel in die kamer was die kersie op die koek. Ons het wakker geword met kameelperde wat net buite ons eenheid vir ons deur die badkamervenster geloer het terwyl hulle heerlik aan die bome se blare gesmul het. Die staf was uiters vriendelik en behulpsaam. Dit was so rustig en pragtig in die natuur, veral op ons oggendstappie tot by die dam. Ons sal vir altyd die spesiale tydjie daar onthou.

Shane R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane R

Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek.

Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek; die diens is voortreflik en voldoen aan die hoogste verwagtinge, die kos is topklas wat geen ewenaar ken nie, en die landskap en aktiwiteite skep onvergeetlike herinneringe. Verder kan paartjies en gesinne behoorlik afsonder om mekaar se geselskap te kan geniet, langs ‘n warm vuur kuier en die pragtige uitsig vanuit die tenthuis kan besigtig. Ons sal graag weer wil kom kuier.

Belinda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

More than what we could of imagined! We were spoilt and enjoyed our stay thoroughly! The food was excellent, the views were amazing and the rates are reasonable.

Highly recommendable!

Schalk K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K

Bitter baie lekker. Aangename mense en great diens.

Sien sterre.

Anel H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H

Stunning view, excellent service & delicious food.

Ons het so lekker ontspan. Diens baie goed. Personeel vriendelik. Pragtige plek. Sal beslis dit aanbeveel.

Jeanine M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M

Absolutely amazing stay. The staff are stunning and make you feel so at home.

Cannot wait to go back again!

Lize C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Ongelooflik!

Beeldskone plek met ongelooflike uitsigte op die plaas. Mthoko en Francois doen soveel moeite vir die gaste. Sal Sasi Bush Lodge vir enige iemand aanbeveel!

Jose D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose D

Absolute gem of a find.

Great service and food.

Sasi Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your very kind review Jose.

We enjoyed hosting you.

Sasi Bush Lodge
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c13a351ab7ed8605b66272a1d02148cb5e7f181bb2d9b8d374790269924ef7692edae1d9ef40b840950380c77c04e86f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Kilburn Private Game Farm Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597312334425 29.096953067398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang