Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die plaasdorpie Howick en die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die area soos die Midlands Meander, gholfbane en Midmardam kan besoek.

Die woonstel beskik oor 'n privaat aparte ingang, Trellis-deure en 'n afstandbeheer vir toegang. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n kluis en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die volledige gesinsbadkamer. Elke slaapkamer het ekstra swembadhanddoeke, badhanddoeke en linne op die beddens wat professioneel skoongemaak word.

Die kombuis is met 'n elektriese oond, gaskookblad, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die gerieflike sitarea het 'n TV met volledige DStv. Die sitarea lei na 'n swembad- en braai-area met buitemeubels en Weber-braaigeriewe.

Daar is 'n lig indien gaste in die aand wil braai en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 of 2 voertuie op die perseel wat met geslotekringtelevisie en sekuriteitstrale beveilig word.

Die perseel is naby plaaslike skole, soos Hilton College, St. Annes, Michael House en ander koshuisskole in die area. Hospitale en die Hilton Village met winkels en eetplekke is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rose Thatch House - Enchanting and Peaceful het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9813c0b5a0230b4e41525f4f7d8e1ac90f3e14f5dae9b356383fb003fd7d6cc227bbbbad48a0e3cc8c0693c47795fa046c00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 5 Wanstead Place Merrivale Heights 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5310923 30.2489741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang