Rose Thatch House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rose Thatch House is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die plaasdorpie Howick en die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die area soos die Midlands Meander, gholfbane en Midmardam kan besoek.
Die woonstel het 'n privaat ingang met 'n veiligheidshek en toegangbeheer. Dit is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, kluis, lessenaar, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Elke kamer word met linne, bad- en swemhanddoeke voorsien.
Die kombuis is met 'n elektriese oond, gaskookblad, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n yskas met 'n ingeboude watersuiweraar, asook 'n aparte watersuiweraar toegerus. Die gerieflike sitarea het 'n TV met volledige DStv en daar is 'n kragopwekker wat inskop om die TV aan te hou indien daar 'n kragonderbreking is. Die sitarea lei na 'n swembad- en braai-area met buitemeubels en Weber-braaigeriewe.
Daar is 'n lig indien gaste in die aand wil braai en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 of 2 voertuie op die perseel wat met geslotekringtelevisie en sekuriteitstrale beveilig word.
Die perseel is naby Hilton se dorp, Hilton College, St. Annes en ander koshuisskole in die area. Hospitale en die Hilton Village met winkels en eetplekke is ook naby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rose Thatch House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang