Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sauvignon Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Geert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Sauvignon Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lizaab F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaab F

Rustig en gesellig.

Lekker gesellige wegbreek oord, sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van Sauvignon Country Lodge, vriendelike dienste.

Elmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Pragtige plek en vriendelike eienaar.

Kamer was baie mooi, presies soos op foto's. Ons het die katte en honde baie geniet, hulle het baie goeie maniere en is op hulle plek, maar so oulik! Baie lekker gebly. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Franklin C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin C

Very nice and stylish room.

The place had everything we needed for our stay. Very neat room. Definitely a place I would visit again.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anton L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton L

Goed gelee maar sal nie weer van hulle gebruik maak nie.

Mattresses kan opgegradeer word. Waterdruk en geen warm water nie.

Alta T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Pragtige plek. Ons sal weer daarheen gaan.

Ons het dit baie geniet om in 'n pragtige, veilige skoon gastehuis in te gaan. Baie gawe eienaar en sal die plekkie beslis aanbeveel.

Lorene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lorene B

Was unpleasant. Didn't enjoy it at all.

Was unpleasant. It was sad to see kids running around. They should stop. My son was moving the chair in the room and was told that if he didn't stop, the chair would be removed. It was my worst stay. Whenever we sat at the pool, kids were still playing and stuff had already been taken out of the pool and put back in its place. Your personal space was never respected; they were always around. And that, to me, was unpleasant. The owners were always around, and what annoyed me was that kids couldn't be themselves and enjoy. The WiFi was too much in our personal space, so I didn't enjoy my stay at all. Not worth 5200.

Sauvignon Country Lodge se terugvoer

We're sorry to hear that you didn't enjoy your stay. As owners of the B&B, we also live at this location to receive and serve guests as best as possible. It seems logical to comment when your teenage son found it necessary to wheel around the whole room with an office chair. This can cause scratches on the laminate floor and noise for other guests staying in rooms below. After your children use the pool, we are pleased to tidy up the used toys to keep the place as nice as possible and pleasant for other guests who come to enjoy the peace and quiet here in our B&B. You may have wanted to rent a holiday home for yourself, but unfortunately, this is not possible in a B&B.

Sauvignon Country Lodge
Sacha L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sacha L

Small and cosy.

A great place for a restful stay alone or with a partner. Not geared up for kids, which is exactly what we wanted as we'd left ours behind. Rooms and pool are small but for 2 people it was adequate. Not fancy, but good value for money.

Chane S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane S

Baie lekker ontbyt en 'n kamer wat alles het wat mens nodig het.

Ons kamer was baie lekker met 'n lekker groot shower. Die eienaars is baie vriendelik, sal die verblyf vir seker aanbeveel.

Marthinus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Baie aangename ervaring.

Geert en Sandra is baie gasvrye en vriendelike "gastehuisers". Ons het lekker saam met hulle gekuier!

Rachelle O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle O

Friendly owner, clean rooms and great breakfast!

Would definitely stay there again if in Wellington.

Edna S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna S

Rustige omgewing, swembad en lekker ontbyt.

Opbouende kritiek, in ons kamer was daar nie bedkassies met bedlampies nie, was nogals ongerieflik. Daar was ook net groente en Ricoffy 3in1 om van te kies. Ons het die gasheer gebel en gevra of hul nie dalk ander koffie ook het nie, waar op hy nee geantwoord het.

Malinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malinda V

Baie lekker en vriendelik.

Die trappe is geweldig styl. Ons het twee 80 jarige mense saam met ons gehad. Hulle geweldig gesukkel met die trappe.

Pieter R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Tuiste weg van jou eie huis.

Gasheer en sy vrou tesame met die personeel is baie vriendelik, behulpsaam, van ontvangs tot vertrek heers 'n warm, welkome atmosfeer. Die kamers en perseel in geheel is absoluut netjies en gerieflik. Ontbyt is heerlik en met liefde voorgesit.

Levona C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona C

Gasvryheid is uitstekend!

Sal weer soontoe gaan.

Izelle T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle T

Ons het heerlik geslaap en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Ons dogter het Saterdag getrou in 'n klein, intieme huisseremonie a.g.v Covid-regulasies. Ek kan julle ure lank besig hou oor hoe die reëlings seker vyftig keer moes verander. Ons verblyf by Sauvignon Country Lodge was heerlik rustig. Ons het Vrydag- en Saterdagaand poegaai in die bed geval en heerlik geslaap. Mens kon net voete in die lug sit en ontspan. Die ontbyt was heerlik en dis die lekkerste naartjies wat ek nog die seisoen geëet het - vars uit die tuin.

Carlynne J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne J

Lovely, well equipped room with friendly owners.

Thank you for accommodating us!

Barry P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry P

Well located venue close to wedding facility.

A comfortable and warm place to stay given the deluge that evening. Loved the coffee pods!

Karli M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karli M

Baie netjiese kamer.

Ons kamer was baie netjies en toegerus met alles wat ons benodig het. Die eienaars het ons ook baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel.

Sauvignon Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar.

Sauvignon Country Lodge
Zulmira P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zulmira P

Quaint country lodge.

Friendly hosts, tasty breakfast, lovely garden, affordable stay with clean, adequate accommodation.

Jan L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L

Baie lekker, vriendelike Belg.

Sien sterre.

Isabel F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel F

Nie 'n aangename ervaring nie.

Beddegoed en handdoeke oud en uitgewas en ongemaklike dun matras. Geen seep, saniteermiddels. Slaap in 'n dakkamer met baie hoë en steil trappe. Gaste moet met vertrek eie skottelgoed was of daarvoor betaal, wat die inkomende gaste met bedenklike higiëne laat.

Sauvignon Country Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoer.
Die onafhanklike woonstel het 4 beddens (3 met 'n dik matras, 1 met 'n dun matras, iets vir almal)
In 'n selfsorgwoonstel word slegs 1 basiese seep en koffie/tee aangebied. Dit is die verskil met 'n All-in Hotel.
Nadat die gaste weg is, word alle kombuisgereedskap nagegaan en indien nodig weer gewas sodat die volgende gaste sorg vir higiëne. Daar was dus geen klagtes met u aankoms nie.

Sauvignon Country Lodge
Christal R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal R

We enjoyed our stay.

It was very clean and overall the area as well as place was nice.

Rochelle K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle K

Vriendelike diens!

Sauvignon Country Lodge is goed geleë. Die eienaars is vreeslik gasvry en bedien die lekkerste ontbyte. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek in die Kaap nodig het en wil rondry om verskillende plekke te gaan sien.

Pierre W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W

Top-klas.

Baie vriendelike en professionele diens. Altyd hulpvaardig. Skoon en netjies. Baie veilig.

Marina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina E

Baie netjies en skoon, privaat met moderne interior.

Alles was wonderlik met gasvrye ontvangs.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8e9327d2356e9879e62b998b89962312c8268f2a08f08585c1f37c9929585f1bb3184a4878c21de1d8630430031c6068725?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Addy Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.632999352381 19.00865394276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang