Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sauvignon Country Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue geklassifiseerde wynplaas in Kaaps-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande, wat tot perfeksie opgeknap is en sy pragtige historiese kenmerke met alle moderne geriewe verenig.

Die verblyf bestaan uit 'n selfsorg-eenheid en 4 suites wat bestaan uit die Ruby Cabernet, Pinotage en 2 Sauvignon-suites wat apart of saam bespreek kan word. Al die suites beskik oor 'n kluis, WiFi, TV met oop uitsig, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 en suite-slaapkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer en 'n privaat terras. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste wat in die selfsorgwoonstel bly.

Sauvignon Country Lodge bied 'n manjifieke buitelug-ervaring vir avonturiers, 'n romantiese wegbreek vir paartjies en 'n huis weg van die huis vir gesinne.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Geert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sauvignon Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8e9327d2356e9879e62b998b89962312c8268f2a08f08585c1f37c9929585f1bb3184a4878c21de1d8630430031c6068725?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Addy Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.632999352381 19.00865394276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang