Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sauvignon Serenity

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hennie & Jo-elizna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hierna toe kom ons DV weer. Anthony se gasvryheid is uitmuntend. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great location and value for money. Anthony was a great host, good communication and very accommodating to our requests. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Welcoming, warm, rest for the soul. Ék het inderdaad lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Ek sal die plekkie aanbeveel vir 'n kort vakansie. Nie vir 'n lang vakansie nie. Vir 'n enkel persoon is die verblyf perfek. Die gasheer het glad nie aan ons verduidelik hoe die gasstoof werk nie. Ons wou kos maak, maar die braaipan het ook nie gewerk nie. My pa het na die plekkie gaan kyk voordat ek bespreek het, en die dame daar, ek neem aan dit was die gasheer se ma, het gesê dat ons die swembad kon gebruik wat ons nie mag gebruik het nie. As ons nie Netflix gehad het nie, was die TV in die kamer van geen waarde nie. Ek moet egter byvoeg dat toe ons krag afgeslaan het, het die gasheer dit baie vinnig herstel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carina S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Kom weer kuier. Veilig! Netjies! Lekker stil buurt. Die gasheer het ons baie welkom laat voel en genoegsame inligting gedeel vir uitstappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

It was perfect for my needs, close to shops and the work environment. Comfortable and cosy. Thank you to the host for the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Oulike plekkie, wonderlike gasheer! Heerlik gebly vir twee dae. Die gasheer is 'n wonderlike persoon. Hy het ons op versoek tot vroeër laat inklok. Die plekkie is pragtig skoon en die ekstras soos beskuit was 'n heerlike verrassing. Dankie en hou so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Stunning. Very peaceful and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos R
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Baie rustige omgewing en maklik toegang tot alle hoofweë. Groot waarde vir geld. Die gasheer het my hartlik ontvang en sorgvuldig vir my alles verduidelik. Die kamer is baie ruim en baie skoon. Alle benodigdhede is nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina F
Kort verblyf
4.6
Okt 2024

Basies maar netjies. Goed vir kort verblyf, bv sakebesoeke. Vriendelike ontvangs. Netjiese eenheid. Hulpvaardige gasheer. Die area behoort druk op hulle stadsraad te sit om straatname oor te verf. Baie verwaarloos en onduidelik. Dalk kan 'n B & B bordjie by die straathoek opsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauvignonstraat 22, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ab952c46e86a7a0842b47e99abb4636ae08fe43abdc4da57cfa94086dbf0443f32c53ec0a6159993a9afe10e1b846d4181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 22 Sauvignon Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051674112184 18.815355906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang