Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna Lodge Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

1.5 uit 5van 3 resensies vir Savanna Lodge Guest House
Netheid
1.3/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
1.7/5
Louwrens G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louwrens G

Baie sleg.

Die plek was vuil. Linne het gestink. Onveilig gevoel.

Charmaine B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine B

Wanpersepsie, ander kamers gekry as wat bespreek is met net warm bad en goeie bed - die res teleurstellend.

By ons aankoms by Savanna het ek dadelik besef ons word nie ingeboek by die kamers en lodge wat ek op die webblad bespreek het nie. Ons is na 'n ander huis agter die dubbelverdieping geneem. Gaste wat voor ons daar was is by die kamers wat ons bespreek het ingeboek. Die huis waarin ons was, is mooi oop en ruim, maar sonder enige eetgerei, yskas, asblik of 'n stel sleutels vir elkeen. Daar is 3 kamers in die huis, genoeg badkamers en goeie beddens. Baie potensiaal, maar op die stadium sal ek dit glad nie aanbeveel nie. Ons het koud gekry, was -1 grade, geen ekstra komberse of verwarmers. Nie genoeg handdoeke of toiletpapier nie. Geen poging van die eienaar af om na ons klagtes die volgende dag om te sien nie. Ons is vuil eetgerei gebring die aand toe ons ingeboek het, toe ons vra waar is die eetgerei. Na dit het ons die eienaar glad nie weer gesien nie. Die huis se vuilgoedsakkies (ons eie Checkers sakke - want daar was nie asblikke nie) - is glad nie opgeruim of uitgegooi in die 3 dae wat ons daar was nie, ook is die vuil eetgerei net so gelos vir 3 dae wat hulle gebring het, nadat ek versoek het dat hulle dit was en genoeg bring vir almal. Ons kon dit was, maar daar was net water, geen lappies, geen niks. As ons net vooraf in kennis gestel was, kon ons weet ons moet ons eie eetgerei gebring het ens. Hoop regtig die eienaar maak 'n plan, dit kan regtig 'n baie oulike gastehuis wees as hulle net kliëntediens eerste stel. Dit is beslis nie 'n lodge nie, geen ontbyt waarvan ek weet nie, ook nie selfsorg, want al wat jy wel het is badkamerfasiliteite, 'n bed, beddegoed (net die nodige) en 'n ketel. Die stoof wou ons ook nie gebruik, nie regtig tyd gehad of kans gesien nie, want hy was ook vuil.

Diedie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Diedie G

Swakste verblyf van my lewe.

Swak diens gelewer deur eienaar. Selfsorgverblyf sonder yskas, eetgerei of enige asblikke in of naby die wooneenheid nie. Badkamer sonder 'n deur. Vuil stoof. Muurproppe wat nie werk nie. Vuil. Verblyf wat geensins lyk soos die foto's nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWJhNzkxLTM1ZjQtNDNmNC1iMTdhLTU4MWExNTM1NjlkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 Elandsfontein Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.126505204732 26.143695116043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang