Savanna Lodge Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Savanna Lodge Guest House is op 'n plaas net 1 km van Lichtenburg af geleë.
Die gastehuis bied basiese verblyf in 3 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Daar is gemeenskaplike selfsorggeriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster, dubbelyskas en 2 etenstafels insluit. Onderdakparkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit verskeie voetslaanroetes en perdry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elandsfontein, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfontein, Lichtenburg, 2740, Noordwes