Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savanna

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Paulette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome wegbreek kuier. From the first day of our booking till our departure everything was perfect. We were informed about everything, even where the light switches were situated. The cosiness of the house makes it feel like home. The bushbabies (nagapies) were present at night, which was the cherry on the cake. The owners are friendly, pleasant and professional - we were given a very warm welcome. I highly recommend Savanna. Our stay was beyond perfect, wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike gerieflike bosveld kuierplekkie. Ons tweede jaar van uitspan by Savanna tussen Kersfees en Nuwejaar. Baie gerieflik en netjies. Alles wat mens nodig het en die boma en stoep wat vir gaste gebruik word, maak die kuier so lekker. Baie diere kom maak 'n draai en kleinkinders het dit so geniet. is so vriendelik en laat mens tuis voel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik. Puik diens en plek is baie goed toegerus. Weereens dankie aan en dat ons julle plekke kon benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2024

Rustig, skoon en met alles wat benodig is. Diere het baie rondgeloop. Verblyf was lekker. Eienaars het ons goed verwelkom. Baie stil en lekker gerus in die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Was so rustig en lekker. Dit was skoon en 'n lekker plekkie om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Ellenor B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Net die rustigheid wat mens nodig het. Ongelooflike mooi plek, dis rustig en die natuur is fantasties. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Melanie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Dit was die lekkerste in die bos met al die geriewe wat ons nog gehad het. Die diere is die kersie op die koek van 'n baie lekker naweek. Die diere voer is veilig. Sien meer diere as wat jy rondry. Baie vriendelike grasvrye gashere en vrou. Skoon, netjies met als wat jy kan aan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies en stil. Alles wat jy aan kan dink is daar. Bring slegs kos en klere en jy is gesort. Iets vergeet? Daar is 'n winkel. Skoon, netjies en stil. Alles wat jy aan kan dink is daar. Bring slegs kos en klere en jy is reg. Iets vergeet? Daar is 'n winkel. Oom Oubaad en Tannie Marie is baie aangenaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Nicolette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ons het 'n wonderlike tyd gehad! Baie dankie aan Oubaas en Marie vir hul gasvryheid, ons het baie welkom gevoel, kinders het die veerpyltjies en snoekertafel baie geniet! Nagapies se besoeke aan ons was 'n hoogtepunt! Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Amé B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Dit was 'n belewenis en ervaring van beste gehalte. Dit was 'n baie lekker ervaring. Die diere is tog wild, maar redelik mak so kan beter diere sien en ook ervaring opdoen met die diere wat verwagting oortref. Die gasvryheid en plek is ten volle toegerus en is baie lekker om in te bly. Kan diere sien van bo.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Puik gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oubaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a90fed296f44742cf6dd284502b133763619e95e99e0155342a68a65cc2799170001026a801c57d17b403316e7fe4f77e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 355 Disa Leeupoort Vakansiedorp 0684 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924134898356 27.638762905617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang