Savolonte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet V - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry, skoon, smaakvol en goed instand gehou.
Savolonte se terugvoer
Hallo Sanet.
Altyd lekker om mense soos julle te onthaal. Nie net gaste nie, maar sommer gou soos familie.
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!
Amelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Atmosfeer was heerlik, personeel baie vriendelik.
Savolonte se terugvoer
Beste Amelia
Altyd lekker om mense soos julle te onthaal.
Nie net gaste nie, maar word sommer gou soos familie.
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang