Savolonte
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
-
Vanaf
R950R665 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Savolonte bied gastekamer-verblyf in die rustige woonbuurt, Van Riebeeckpark.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke kamer is individueel versier en gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie lieflike huis bied veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Maaltye kan vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Gaste dink Savolonte het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng