Savoy Hotel
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 16 - 18, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Savoy Hotel is ’n lieflike hotel in Jeffreysbaai en is stapafstand van winkels en restaurante af. Die hotel is slegs 1 blok van die hoofstrand af, ’n ideale ligging vir dié wat Jeffreysbaai wil verken.
Gerieflike verblyf word in 22 kamers gebied. Dit sluit in: kamers op die boonste verdieping met balkonne, kamers op die boonste verdieping wat na die dak front, swembadkamers op die onderste verdiepings en kamers op die onderste verdieping wat na die straat front. Elke kamer het ’n badkamer, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Die hotel bied ’n lieflike swembad, 2 restaurante, 'n kroeg en ’n gemeenskaplike sitarea. Daar is ook konferensiegeriewe.
Die hotel is slegs 79 m van die Shell Museum af en 180 m van die Surf Museum af. Doendinge in die area sluit branderplankry, swem, sandplankry en perdry. Die hotel is 3,7 km van die Fountains Mall af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Da Gama-weg 16 - 18, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 16 - 18, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap