Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxe-Coburg Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Saxe-Coburg Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Paul G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Was very pleasant.

Very clean, in the centre of town and very quiet.

Sally W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally W

Very comfortable.

Comfortable, clean and hospitable.

Loraine B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine B

Great. Nice room. Good quality linen.

The room is a comfortable size. The bed and linen are good quality. The one thing that would be a great addition in the room is a microwave oven.

Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa D

Heerlike wegbreek - pragtige dorp! Sal graag weer wil besoek en aanbeveel.

Goeie ligging. Vriendelike gasvrou. Baie nuttige inligting oor die besienswaardighede in die dorp. Gerieflike kamer - vars melk, drinkwater en sjokoladetjie het ekstra welkom laat voel. Interieur effe uit die oude doos.

David M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

We enjoyed it.

Really enjoyed staying there and the hosts were very friendly. We will be back.

Toby C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby C

Absolutely gem!

Warm welcome, beautiful suite. Wonderful bed. Great food.

Beth H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth H

What a wonderful find in the heart of this beautiful village.

Well-appointed rooms in a quiet private garden. Delicious breakfast and warm friendly hosts. Highly recommended. Many thanks.

Craig K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig K

Peaceful and serene.

Room was comfortable and we had everything we needed at our disposal. Place was neat and clean. Pool was a winner.

Margo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margo D

Aangename kuier.

Was baie mooi en netjies. Was vriendelik ontvang. Ligging was baie goed.

Leon P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Die gasheer en gasvrouens is lieflike mense wat ons baie tuis laat voel het.

Silwerskoon suites met kraakvars linne het gesorg vir 'n heerlike nagrus en die rustigheid wat ons daar ervaar het was 'n rede om ons verblyf daar te wil verleng, wat ongelukkig nie moontlik was nie. Heerlike verblyf! Sal definitief aanbeveel.

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Thank you very much, Leon, we appreciate it. We enjoyed the long chat over breakfast and hope to repeat it when you're next coming this way. Take care. Regina, Carmen and Dick

Saxe-Coburg Lodge
Tertia O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia O

Uitstekende ligging, puik toegerus, waarde vir geld.

Sentraal geleë, stapafstand van alles in dorp. Baie vriendelike ontvangs, eenheid silwerskoon, lieflike, rustige tuin, keurig toegerus, heerlike ontbyt. Bestuur gaan uit hulle pad om die verblyf gesellig te maak. Was tydens my verjaarsdag hier en hulle het baie moeite gedoen om my geluk te wens met 'n spesiale kaartjie, blomme en sjokolade. Die eenheid self is luuks en die lekker stoep dra by tot 'n gevoel van ontspanning. Hoogs aan te beveel en uitstekende waarde vir geld. Sal weer hier tuisgaan in die toekoms!

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Hi Tertia. Thank you so much for taking the time to leave such a great review. So pleased you chose to spend your birthday in Prince Albert, and at Saxe-Coburg Lodge no less. We thoroughly enjoyed your visit and hope to see you again some time soon. Warm wishes. Regina, Carmen, and Dick.

Saxe-Coburg Lodge
Shayne W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne W

Ons kan Saxe-Coburg Lodge hoog aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die ontvangs was ongelooflik vriendelik en die ontbyt eerste klas. Sal beslis weer daar oorbly.

Kamers is pragtig en skoon. Heerlik om in die tuin te kon sit en die rus en vrede van Prins Albert te geniet.

Aletta E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta E

Peaceful.

The beautiful and peaceful garden setting and the accommodation are neat and clean. Everything you need and more. Spacious apartments and lovely hosts.

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Thanks Aletta, your review is appreciated. We hope to see you before the next Skou best wishes, Regina, Carmen and Dick.

Saxe-Coburg Lodge
Niklaas P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas P

Stil en rustige atmosfeer.

Dis 'n geskiedkundige dorpie. En veral bekend vir sy antieke geboue en waterbronne, bv. boorgatwater. Mooi bergreekse, asemrowend en natuurskoon. Vars lug en mooi plantegroei.

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Baie dankie, Nick, we appreciate your review. Hope to see you again!
Warm regards. Regina, Carmen and Dick

Saxe-Coburg Lodge
Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

In die Hoofstraat van Prince Albert, kan nie beter kry nie.

Saxe-Coburg Lodge, het ons aangenaam verras met hul gul ontvangs en opvolg gesprekke. Die gasvrou, Carmen, is goed vertroud met die dorp asook die sosio ekonomiese toestande aldaar. Baie dankie.

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Willie. Hope to you see you again.
Warm regards. Regina, Carmen and Dick

Saxe-Coburg Lodge
Deon R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Ongelooflike gasvryheid van ontvangs tot vertrek in baie rustige omgewing met groen gras en tuin om te ontspan.

Carmen and Dick went out of their way to make sure we enjoy our stay. Kamers netjies en vir eerste keer in lang tyd kom ons by akkommodasie waar die foto op die webtuiste en die werklike akkommodasie dieselfde lyk! Skoon, gereelde diens, ruim, en baie goeie waarde vir geld.

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Hi Deon, thank you, we really do appreciate your 5-star review! Ons het julle besoek baie geniet en hoop dat ons julle binnekort sal weer sien (sien, ek probeer nog!). Take care. Regina, Carmen, and Dick.

Saxe-Coburg Lodge
Lindsey R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsey R

Tranquil cottage looking onto large garden with excellent small town hospitality. Can highly recommend.

Carmen was an excellent hostess, going as far as to recommend and make a reservation for us at a local restaurant next door. Prince Albert is a beautiful, heart warming little town with lots to see! We'll definitely stay a little longer next time - to visit the market, do the ghost walk and perhaps a hike in the area! We also visited Die Boekklub in nearby Merweville for brunch which was excellent!

Saxe-Coburg Lodge se terugvoer

Hi Lindsey, thank you so much for the great review, it is appreciated!
Prince Albert is definitely more than a stopover, with many activities and places to visit and enjoy in the most beautiful and peaceful surrounds.
We hope to welcome you back soon.
Warm wishes from Regina, Carmen and Dick

Saxe-Coburg Lodge
Philip M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Wonderlike verblyf en naby alles.

Ons verblyf was wonderlik. Maar dan moet ek meld dat die dorp baie gawe gastehuise het waaruit mens kan kies. Hang net af wat jy wil betaal.

Bertus L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Vriendelik ontvang, netjise kamer en swembad om in af te koel.

Kon veilig na die restaurant toe loop en ook die hoofstraat verken.

Anneke S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Skoon, netjiese kamer met alles wat 'n mens nodig het.

Die ligging is perfek - reg in die middel van die dorp.

Elmarie L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Highly recommended. We had a wonderful stay with very friendly owner.

The place is highly recommended. Very clean, beautiful. Very pleasant owner. Will definitely return to stay there again.

Engela W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela W

Baie geniet. Gasvry.Goeie ontbyt.

Sal gastehuis aanbeveel. Goeie geriewe en netjies. Mooi dekor.

Mariana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Goed toegeruste verblyf in 'n pragtige dorp.

Baie sentraal geleë, in 'n rustige atmosfeer. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat 'n mens spesiaal voel! Sal die lodge aanbeveel.

Lucy T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy T

Wonderlike akkommodasie by ongelooflik gasvrye mense!

Na 'n baie lang pad van Johannesburg af, het ons doodmoeg en redelik laat by Saxe-Coburg Lodge gearriveer. Ons is met ope arms verwelkom. Ons was heel onverwags opgegradeer na die swembad suite - 'n pragkamer (met 'n romantiese hemelbed), 'n gerieflike sitkamer en selfs 'n klein kombuisie. Die komplementêre sjerrietjie was 'n welkome lafenis na ons lang pad. Carmen was so gaaf om die Prins Albert Maanligmark, asook een of twee ander "watering holes" - alles binne stapafstand - aan te beveel. Na 'n heerlike aandete by Gallery Café en 'n baie goeie nagrus, het Dick vir ons die heerlikste (en groot!) ontbyt voorberei. Ons het so lekker aan die gesels geraak met Dick, Regina and Carmen dat ons heelwat later vertrek het as beplan, maar dit was heerlik om hulle ook beter te leer ken en so lekker te kon kuier! Hulle is werklik die lieflikste, gasvrye mense en die akkommodasie by Saxe-Coburg Lodge kry 'n 10 uit 10 van ons af. Uitstekende ligging, wonderlike en baie gerieflike akkommodasie en baie vriendelike mense - wat meer kan 'n mens vra? Ons kan met 'n geruste hart Saxe-Coburg aanbeveel!

Linda B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Puik gastehuis!

Stylvolle, netjiese, skoon akkommodasie. Vriendelike gasheer en -vrou. Baie sentraal. Puik ontbyt. Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Frank T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T

Vyfster!

Ons hele ondervinding was vyfster. Vanaf die ontvangs by aankoms, die verhitte kamer, die verhitte komberse op die koninggrootte-bed, die lekker sjerrie, die lekker warm ontbyt en interessante geselskap van die eienaars die volgende oggend. Sal hierdie besoek in ons geheues laat voortleef. Welgedaan!

Estelle G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle G

Our stay was fairly pleasant, except for the room being extremely cold.

Our stay was fairly pleasant, except for the room being extremely cold. Despite the air-conditioning running most of the time. An upgraded version is recommended. However, the one most annoying factor is that we stayed in the middle room, and unfortunately every noise from the two rooms on either side was clearly heard in our room, from the one bathroom door that scrapes the floor, and whenever one of the guests use their toilet or shower. This facility is very conveniently positioned, the hosts are lovely people, but this will not be our first choice of accommodation when we visit Prince Albert again.

Willie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Ek en my vrou was aangenaam verras met die ontvangs en omsien na ons gemak.

Die gasheer en vrou was baie aangenaam. Die ontbyt was van goeie gehalte en jy kon baie keuses maak. Die woonplek was netjies en daar was genoeg klimaat versorging. Naby aan eetplekke.

Marius S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie ontspannend.

Eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Kamers netjies, tuin groen en koel met groot bome. Uitstekende ligging regoor Swartberg Hotel, waar aandetes geniet kan word binne stapafstand.

Michele M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Rusting en ontspannend.

Sien sterre.

Belinda R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Heerlik!

Regtig waarde vir geld! Pragtige kamers, netjiese skoon badkamers. Vriendelike mense, heerlike ontbyt. Dis reg oorkant die Prins Albert Hotel geleë, so jy loop net oor die pad om heerlik te gaan sit en kuier op die hotel se stoep. Veilige parkering. Sal volgende besoek aan Prins Albert definitief eerste daar aanklop vir verblyf.

Leoni K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni K

Beste adres in Prins Albert.

'n Uitstekende keuse in ag genome dat die gastehuis in die hoofstraat tussen die winkeltjies en eetplekke geleë is, dus parkeer jou voertuig en geniet Prins Albert!

Marius M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Ou-wêreldse omgewing. Baie skoon en netjies. Deeglik beplan van die muskietnet tot die tydskrifte.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Heerlike ontbyt wat op die stoep bedien word. Lieflike kamer met alles wat jy nodig het. Lekker stoepie en toegang tot 'n swembadjie om jou af te koel. Uitstekende ligging in die hoofstraat. Veilige parkeerplek.

Granville R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville R

Great place to spend a relaxing weekend while exploring the area. Great hosts and beautifully appointed.

We, all 4 of us, enjoyed our 2 night stay. Rooms are beautiful, clean with definite attention to detail. Lovely white percale linen, flowers and sherry in the room. We caught up with an old friend, Dick (the host) his charming wife Regina and daughter Carmen. Friendly, homely with a delicious breakfast as well. We will definitely recommend to friends and hope to return again soon!

Roelf B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf B

Een nag oorgeslaap.

Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt, netjies en skoon. Heerlike, ontspanne atmosfeer en 'n pragtige tuin.

Piet D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Heerlik.

My man het my Prince Alfred toe geneem vir my verjaardag. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was regtig pragtig en gerieflik. Ons was binne stap afstand van alle geriewe. Heerlike ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmEHUeFR7tOwNg8nFwgylWnDlfL8zlSKNP9LICcCUz8bIEGoS6S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 60 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.222631517124 22.029777842189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang