Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxenburg Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.8
Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2018

Modern cottage at a wine estate. A modern cottage with old Victorian architecture with a gas fireplace and a very large, long, super modern bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2017

Prachtige ligging met uitzicht over Kaapstad. Mooi hooggelegen accommodatie met uitzicht over Kaapstad. Ruim opgezet. Er is een zwembad maar daar was toen wij er waren al even niets meer aan gedaan. Het hele landgoed wordt bewaakt en de accommodatie heeft zelf ook nog een alarmsysteem. Wij waren er in april dus het was enorm stil. Geen bedrijvigheid qua wijnproeverijen etc. Daarvoor zijn we naar Stellenbosch gegaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2015

Dit was heerlik. Maklik om te kry. Netjies en skoon. Veilig. Naby Stellenbosch en Kuilsrivier. Hanetree van Zevenwacht inkoopsentrum af. Ligging is lieflik, veral in die aand. Strykyster en strykplank was vir my 'n behoefte waarin nie voorsien is nie. Die klein teekersies is nie voldoende vir tye wanneer die krag af is nie. Waarde vir geld: VERSEKER!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2015

Fantasties, rustig. Het baie lekker en rustig gebly. Al die werkers is vriendelik en die geriewe is skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2015

Great stay! A beautiful getaway very close to home nestled in a great little farm with lots of beautiful animals surrounding the space! We will definitely come back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meghann
Saxenburg Guest House
We are so glad you enjoyed your stay with us! Hopefully we will see you soon.

Suzanne F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2015

Mooi omgewing en goeie waarde vir geld. Ons het een aand daar geslaap. Baie lekker gebly. Alles baie mooi skoon en netjies. Was baie billik gewees en als gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2015

Mooi uitsig. Naby alles. Baie gerieflik! Baie mooi omgewing. Gerieflik naby aan alles. Weer was perfek. Baie goeie diens. Slaapplekke was uiters netjies. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2015

Gerieflik naby ons toer en doel van ons besoek Die ligging was goed vir die doel van ons besoek aan Kuilsrivier, 'n sporttoer. Ek was beïndruk met die veiligheidswagte, hulle was vriendelik en hulpvaardig. Die prentjie op die webwerf en self op hierdie bladsy is glad nie wat ons gekry het nie. Die eenheid se stoep kyk direk uit op die agterkant van 'n fabriek/stoorkamer met lugversorging wat duidelik gehoor kan word. Die eenheid was netjies, maar nie besonder skoon nie. Die kombuiskaste was duidelik nie skoongevee na die vorige besoekers nie en onder die bed was daar lank laas gevee.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anny G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2014

Mooi gastenverblijf, aardige mensen. Mooie omgeving ligt wel erg afgelegen, maar vrouw des huize kookt graag voor haar gasten lekker gegeten, niet duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2014

Nice experience! The appartment (nr. 2) was really very convenient and complete. Household- and security staff as well as management staff offered good service and were very friendly. The view from the apartment and garden was wide but a bit more industrial then we expected, but during the evening that made it special on the other hand because of all the lights in the valley. Situated in between cape town and the winelands there's enough to explore in the beautiful area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Meghann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MzE5MDZiLWM3OTAtNGMzZS04MzI2LTU3OTRmM2U3YmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Polkadraai Road Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.947054158883 18.720010989935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang