Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxenburg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die landgoed is sentraal geleë met Stellenbosch, Kaapstad se sakekern en die Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié woonstelhuis is in 'n 100% sekuriteitskompleks geleë.

Die gesinswoonstel beskik oor 3 slaapkamers, elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Comfort-woonstel en die Klassieke woonstel beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamers het 'n gaskaggel en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Saxenburg Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Meghann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxenburg Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MzE5MDZiLWM3OTAtNGMzZS04MzI2LTU3OTRmM2U3YmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Polkadraai Road Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.947054158883 18.720010989935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang