Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai, in die suidwes-Kaap, 'n kort, pragtige twee uur se ry vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit maak Saxon Lodge 'n uitstekende sentrale punt om die Kaapse Overberg en sy natuurlike oorvloed te verken.

Met byna al die geriewe van die moderne lewe, bied Saxon lodge jou 'n ware 'huis-weg-van-die huis'-ervaring, met 9 luukse en suite-kamers om van te kies. Ons het dubbel- en tweepersoonskamers en 1 gesinskamer vir gesinne of groepe wat saam reis. Ons tuin en dek is wonderlike ruimtes om terug te skop en te ontspan met 'n uitsig oor Walkerbaai.

Gaste is welkom om al die kamers saam te bespreek vir eksklusiewe gebruik van die lodge.

Ander geriewe sluit 'n swembad, 'n sentrale sitkamer met TV en DStv, gratis WiFi, sakegeriewe, parkeerplek op die perseel en dieselfde dag wasgoeddiens in. Dit is alledaags om die Southern Right Walvisse te sien baljaar in die baai gedurende hul seisoen hier en die sonsondergange is iets om te aanskou! Die privaat kroeg vir inwoners, The Saxon Arms, bied privaatheid en eksklusiwiteit vir gaste om te geniet en hul ervarings en ruimte met mekaar te deel.

Die eienaars het 'n kat op die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Brett T
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly, cosy and beautiful. Our hosts were very friendly, and we loved the spacious room. We had a great view, and the breakfast was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Serendipity. Second time at this lodge and it's beyond. So much attention to detail, lots of character and charm, with a touch of boho ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Leonie D
5.0
Home away from home. Met aankoms kon ek my kamer opgradeer vir 'n beter view, een aand bederf met waterblommetjie-bredie.
Sep 2023
John M
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay at. Friendly hosts, good view and location for overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Ronaldie P
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike lekker ontbyt. Saxon Lodge in Gansbaai se ligging is perfek. Ons was warm verwekom, die kamers is ruim en netjies en die ontbyt is heerli...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4862131c46da5053e00ac8455d613b84a00f5d15c42debf59763e0747ff6c6a9c0f58eeb332dd94d7cc162953753e8379d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.584477601335 19.349091053009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang