Saxon Lodge
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur vanaf Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Gansbaai is dus die ideale, sentrale punt vanwaar jy die Kaapse Overberg en sy natuurlike oorvloed kan verken.
Met sy heerlike moderne geriewe en 9 luukse suites sal Saxon Lodge jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. Ons het dubbel en 2-enkelbedkamers en 1 gesin-suite vir gesinne of groepe wat saam reis. Die tuin en dek bied 'n uitsig oor Walkerbaai.
Gaste is welkom om die kamers saam te bespreek om sodoende die eksklusiewe gebruik van die lodge te kry.
Ander geriewe sluit in 'n swembad, sentrale sitkamer met 'n TV en DStv, gratis WiFi, sakegeriewe, parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens wat jou skoon wasgoed dieselfde dag terugbesorg. Dis nie buitengewoon om in seisoentyd hier die walvisse in die baai te sien baljaar nie. Die kroeg het genoeg voorraad en bied nie net privaatheid en eksklusiwiteit aan gaste nie, maar ook die geleentheid om mekaar te leer ken.
Daar is 'n kat op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Caron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Saxon Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mullerstraat 1, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang