Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Saxon River Camp
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke wat elk 6 gaste kan akkommodeer en is ideaal vir tente en karavane. Elke kampeerplek spog met 'n uitsig oor die rivier, het 'n kragpunt en toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en 'n gasgeiser. Die kampeerterrein gebruik slegs rivierwater, so gaste moet hul eie drinkwater saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gate moet voor hulle bespreek by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Drinkwater, ys en hout is by ontvangs te koop.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift-plaas 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda796faf6b97d63a0ca30b7159d5b9a8a53e9eba32da43ab34d45e9cf49fb1ee79242da2e1e1f95a8de64ba807ac4e36fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135944444444 21.684777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang