Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River - Huisie Ini Bos

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Richard S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Peaceful and secluded. Felt safe and relaxed. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Tranquility. No signal. Find your inner self again. At peace with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ongelooflik lekker. Dit was 'n baie lekker paar dae en ons het dit baie geniet. Die kamp is stil en die eienaar het gereeld kom kyk of ons nog tevrede was. Die krag het so nou en dan afgegaan. Ons het baie lekker vis gevang, geswem, kajak gery en gaan stap. Ons kon ook uitry en die omgewing verken. Wat sal 'n verskil maak is as daar meer groot koeltebome is, want daar was maar 'n paar baie warm dae. Ons sal die kamp beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Fantasties, gerieflik, gasvry, rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, stil en rustig en 'n lekker wegbreek met die opsie om 'n bootjie uit te vat of te zipline by die rivier, selfs om 'n lyn in te gooi vir vang en terug te gooi. Ek kan dit definitief aanbeveel, veral met die opsie om hout en ys daar te koop wat afgelewer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

JAP B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Excellent stay for a bush camper. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Die plek as jy wil ontspan en rustig wees. Ons het die hele kamp terrein gehad vir die naweek. Baie rustig. Bring jou eie water want die badkamers is op rivierwater.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Baie rustig en ontspannend. Pragtige ligging. Baie unieke huishuisie vir 'n besonderse ervaring. Eienaars fokus op konstante ontwikkeling en verbetering van geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Baie oulike oornag verblyf. Baie rustig en die natuur is baie mooi so in die kloof.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2023

Baie rustige en mooi omgewing. Baie rustige en mooi omgewing, waar jy kan uitrus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mias
Saxon River - Huisie Ini Bos
Wow, baie dankie, ons waardeer die terugvoer!

Dalena F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Ons het lekker gebly. Die omgewing is pragtig. Ongelukkig was die water uit die kraan bruin. Die huisie was skoon, maar die buite kombuisarea was vol groot spinnekoppe.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e27805978d921ea4e5dea6cab6cafee5e654277e405aac1d2a66c0287f1113bc32571ad66af876739dc05609ea0ce5122b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang