Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon River - Huisie Ini Bos

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Saxon River - Huisie Ini Bos
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amy H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy H

Rustig en lekker.

Dit was werklik fantasties! Irma is baie vriendelik en ons het goeie diens ontvang, so rustig en mooi! Stel definitief dit voor!

Richard S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Peaceful and secluded.

Felt safe and relaxed. Would definitely stay again.

Salvatore D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salvatore D

Tranquility.

No signal. Find your inner self again. At peace with nature.

Connie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie H

Ongelooflik lekker.

Dit was 'n baie lekker paar dae en ons het dit baie geniet. Die kamp is stil en die eienaar het gereeld kom kyk of ons nog tevrede was. Die krag het so nou en dan afgegaan. Ons het baie lekker vis gevang, geswem, kajak gery en gaan stap. Ons kon ook uitry en die omgewing verken. Wat sal 'n verskil maak is as daar meer groot koeltebome is, want daar was maar 'n paar baie warm dae. Ons sal die kamp beslis aanbeveel.

Therien V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therien V

Fantasties, gerieflik, gasvry, rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly, stil en rustig en 'n lekker wegbreek met die opsie om 'n bootjie uit te vat of te zipline by die rivier, selfs om 'n lyn in te gooi vir vang en terug te gooi. Ek kan dit definitief aanbeveel, veral met die opsie om hout en ys daar te koop wat afgelewer word.

Jap B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jap B

Excellent stay for a bush camper.

See stars.

Pieter F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Die plek as jy wil ontspan en rustig wees.

Ons het die hele kamp terrein gehad vir die naweek. Baie rustig. Bring jou eie water want die badkamers is op rivierwater.

Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie rustig en ontspannend. Pragtige ligging.

Baie unieke huishuisie vir 'n besonderse ervaring. Eienaars fokus op konstante ontwikkeling en verbetering van geriewe.

Anri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri V

Baie oulike oornag verblyf.

Baie rustig en die natuur is baie mooi so in die kloof.

Lisa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Baie rustige en mooi omgewing.

Baie rustige en mooi omgewing, waar jy kan uitrus en ontspan.

Saxon River - Huisie Ini Bos se terugvoer

Wow, baie dankie, ons waardeer die terugvoer!

Saxon River - Huisie Ini Bos
Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena F

Ons het lekker gebly.

Die omgewing is pragtig. Ongelukkig was die water uit die kraan bruin. Die huisie was skoon, maar die buite kombuisarea was vol groot spinnekoppe.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13,6 km vanaf die N2, Middel Drift Plaas 331, Albertina, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e27805978d921ea4e5dea6cab6cafee5e654277e405aac1d2a66c0287f1113bc32571ad66af876739dc05609ea0ce5122b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135682282886 21.68477799938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang